Eden on the Bay 192
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 192, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 230 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden on the Bay 192 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die sonnige woonbuurt Big Bay langs die strand. Die woonstel is direk bokant die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum geleë en bied direkte toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, geriefswinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.
Dié pragtige woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en bied direkte toegang tot die balkon. Daar is ook oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbakeenheid en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite die skuifdeure is 'n balkon met sitplek en sonstoele wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand en 'n buite-gimnasium.
Slaapplek
’n Bespreking by Eden on the Bay 192 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 640
Jaar gelys 12
Ligging
- Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 192, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 192, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom