Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden on the Bay 216

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Eden on the Bay 216
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christiaan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld!

Die plekkie was skoon en netjies. Die ligging is uitstekend met so baie geriewe binne loopafstand! Die gashere was ook baie vriendelik en behulpsaam, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abegail H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abegail H
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie netjiese woonstel, presies soos die foto's.

Naby winkels en restaurante, wonderlike bestemming naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla C
Enkelreisiger

Baie ontspannend, gerieflik.

Baie gerieflik geleë naby alle noodsaaklikhede en mees noodsaaklike, die see. Stil en rustig. Essentials by Pick n Pay. Winkeltjies met baie nice items. Sushi en hele paar variasies restaurante om van te kies en keur. Ek sou net voorstel vir winterbeddegoed in die winter asseblief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riche M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riche M
Gesin met klein kinders

My little family and I had an amazing time.

Kudos to Belinda for going above and beyond to make our stay special. She was just a phone call and text away and made sure we are settled. I arrived at the location a bit late, but Belinda ensured I received the keys although being late. She is an amazing person and I would recommend this place to anyone. Very clean and beautiful place. This will definitely be my go-to place from now onward. Thank you, Belinda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Gesin met klein kinders

Baie goeie ligging en geriewe.

Alles wat nodig is in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Gesin met tieners

Asemrowende gemak en ligging.

Letterlik alles wat jy benodig en meer is in die onmiddelike omgewewing. Van inkopies tot sushi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 5, Big Bay, Kaaptsad, 7448, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef9b9f9064cd895901b70aabc0001e183bb84294e21a05399f635d8d256486a1b7c259f029832fec550954fa0f0eae707271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 5 Beach Estate Boulevard Big Bay 7448 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792653608543 18.457833496226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem