Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden On The Bay 256

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 256, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 415 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden On The Bay 256 is 'n selfsorgwoonstel wat langs die strand in 'n veilige kompleks in die woonbuurt Big Bay geleë is. Dit is direk bokant die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum en bied direkte toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kruideniersware- en geriefswinkels, klerewinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.

Dié pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en het 'n koninggrootte-bed. Dit het oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die skuifdeure is 'n balkon met buitesitplek en sonstoele wat die ideale plek is om die see-uitsig te bewonder. Die kompleks is stapafstand van die strand en 'n buite-gimnasium.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden On The Bay 256 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Eden On The Bay 256
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Jaar gelys 12

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 256, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden On The Bay 256 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 415
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 415
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan & Otto du Plessis-rylaan, Eden On The Bay 256, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64387ebee4c056fd4cceae34a107e8773dd0d101f4afc9d5a0cb7782453b63d4fdf2559fd533e5d3ffe1e7325bec1ce4f8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 415 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of Sir David Baird Drive & Otto du Plessis Drive Eden On The Bay 256 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792723 18.458324
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem