Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Town Apartment Edge 112 @ Bree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 249, Gardens, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Town Apartment Edge 112 @ Bree is 'n asemrowende selfsorg-woonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Hierdie modern gestileerde woonstel is ideaal vir 'n sakereis of vakansiegangers wat die ikoniese moederstad wil verken.

Hierdie stylvolle woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed sowel as oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n houtdek met 'n etenstafel en 'n gasbraai. Die ligging van hierdie woonstel is op die punt van Breestraat, met van Kaapstad se beste restaurante en kroeë op jou voorstoep. Dit is ook stapafstand vanaf lewendige Kloofstraat, Langstraat en die skilderagtige Bo-Kaap.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Town Apartment Edge 112 @ Bree sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Breestraat 249, Gardens, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 249, Gardens, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA677f3b6049f1b8eb7f604e25c2d90d8c0c63b97ecfc0d1d8e9063955a4c02c167dc8f2ad12a8fb061bd6107796c7090a6ae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 249 Bree Street Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.926629847788 18.412373392591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem