Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edgewater Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Island B22 , Fairmile-weg, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R14 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Edgewater Cottage is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis op Thesen Islands se waterfront.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis en 1 tuinwoonstel. Die hoofslaapkamer in die hoofhuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tuinwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Apple TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na die stoep met sitplek en stapeldeure, asook 'n uitsig oor die pragtige waters.

Die tuinwoonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook gemaklike rusbanke en 'n TV.

Daar is 'n lieflike braai-area agter die huis met 'n verhitte swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is vir 2 voertuie beskikbaar. Gaste kan ook hulle boot by die huis vasmeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Edgewater Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 84

Jaar gelys 9

Ligging

  • Bitou Island B22 , Fairmile-weg, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R14 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R14 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Island B22 , Fairmile-weg, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78fd189851c389e7e6561f8296ac5ce82b87b46dd83f8d6f24a1fbbfd1413dfc22b15eadd37f4d701ee3ead53c6482b1cfca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 400 per nag (plek vir 8) B22 Bitou Island, Fairmile Drive Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047176042907 23.052085307965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem