Edgewood

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Edgewood is op 'n kleinhoewe en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuise 4 km vanaf Harkerville.

Gaste het 'n keuse tussen die Lobster kothuis of The Cabin, wat albei verblyf aan 2 gaste bied. Elke kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer. Die kamers het elk 'n plafonwaaier en beddegoed word voorsien.

Elke kothuis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n gasstoof, -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Maaltye kan by die etenstafel geniet word of gaste kan in die privaat sitareas of voor die kaggel ontspan. Die leefareas lei na 'n houtdek. Buite braaigeriewe is beskikbaar.

Edgewood is 7 km vanaf die Wolf Sanctuary, 9 km vanaf die Knysna Olifantpark en 39 km vanaf Birds of Eden en Monkeyland vir gaste wat hou van verken. Die area bied ook verskeie fietsry-, voetslaan- en 4x4-roetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Edgewood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R870 R740 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false