Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edrange Luxury Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104 Ou Rustenburg /Hartbeespoort Dam, Bokfontein, Hartbeespoort Dam, 0280, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Edrange Luxury Lodge bied gerieflike oornagverblyf aan die voet van die Magaliesbergreeks in Bokfontein, Hartbeespoort Dam. Dit spog met 'n uitsig op die Tlhogokgolo-berg in die agtergrond, wat dit die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek maak.

Dié hotel bied 'n keuse tussen óf 2 Merlot-kamers óf 2 Pinotage-kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Ander geriewe in die eenheid sluit 'n tee- en koffieskinkbord, strykyster, gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket in. Gaste kan hul ontbyt by die swembad geniet of hul aandete by die boma-area geniet.

Daar is 'n knus gastesitarea, asook 'n restaurant en 'n kroeg op die perseel. Die hotel het spa-behandelinge en 'n lieflike trouvenue.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Edrange Luxury Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Sizwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • R104 Ou Rustenburg /Hartbeespoort Dam, Bokfontein, Hartbeespoort Dam, 0280, Noordwes
  • Gaste dink Edrange Luxury Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104 Ou Rustenburg /Hartbeespoort Dam, Bokfontein, Hartbeespoort Dam, 0280, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24391e0d395e8e4212ace133267c0f7ce03ea5e7fbfa274d0fa9b8b266bce07dc916957963c2447d2812f7a249b571ba459?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 R104 Old Rustenburg /Hartbeespoort Dam Bokfontein 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.722216076422 27.715663436954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem