Edwil's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wilma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 7
Opsomming van Resensie
Albertha E - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties, baie netjies en skoon.
Edwil's Place se terugvoer
Dit was 'n plesier om Albertha as 'n gas te hê. Die woonstel is silwerskoon gelaat met haar vertrek.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longtom-laan 6, Ifafi, 0260, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom