LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eendracht Hotel | LekkeSlaap
+57

Eendracht Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Eendracht Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Besigheidsreis

Heerlike en aangename plek

Die enigste probleem is dat ek die Noordelike Dubbelkamer by die swembad gebook het en eerder kamer 9 op die eerste vloer gekry het. Ek wou graag van die swembad vroeg oggend gebruik maak maak, daarom het ek die kamer so geboek.

Eendracht Hotel's terugvoer

Beste Andre, baie dankie vir die terugvoer ontvang. Ai jammer dat ons u geskuif het. Dit was eintlik 'n opgradering na een van die suidelike kamers, weg van enige straat lawaai. Maar ja, ongelukkig is dit verder van die swembad af! Ons vra om verskoning vir enige ongerief! Ons hoop dat u ons darem weer sal besoek in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Michelle en die Eendracht Span

Eendracht Hotel
Karen O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel asof by eie huis was.

Baie goeie ligging, netjies, skoon, baie hulpvaardig en vriendelik. Uitstekende diens, waarde vir geld.

Koos K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K
Besigheidsreis

Gevoel soos by die huis.

Ek kan Eendracht Hotel vir enige iemand aanbeveel. Kry 'n warm Kaapse atmosfeer en voel tuis.

Ida P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida P
Besigheidsreis

Ons is baie vriendelik ontvang. Alhoewel die hotel nie aandetes bedien nie, is daar meer as genoeg omliggende restaurantjies stapafstand vanaf die hotel.

Ek sal die hotel enige tyd aanbeveel vir sakereisigers. Ek het die oggend vroeg uitgeklok voordat die kombuis oopgemaak het en die kombuis was so gaaf en het vir my 'n kospakkie gepak. Uitstekende vriendelike diens.

Annerie T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie gerieflik en skoon. Perfek vir een aand in Stellenbosch.

Veronica V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Goed geleë in 'n pragtige omgewing. Rustige hotel wat baie mooi in stand gehou word.

Carisa P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carisa P
Gesin met klein kinders

Dit was heerlike verblyf en die personeel was so vriendelik!

Ons is met ope arms ontvang. Baie dankie vir heerlike verblyf. Die parkering is effens knap en dit bemoeilik in- en uitkom by voertuig, aangesien spasie vir voertuie so min is.

Solly B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, goed geleë, baie netjies.

Die hotel is uitstekend geleë en die diens is baie goed. Kamers is baie skoon netjies. Al wat ons gepla het, is dat daar nie genoeg parkering is nie. Ek moes vroeg in more my huurmotor skuif na die straat en betaal vir parkering.

Boshof V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Boshof V

Aanvaarbaar.

Ek het al 'n paar maal hier oornag en was nog altyd baie tevrede. Hierdie keer was slegs die klein kamer met stapelbedjies beskikbaar. Die prys is hoog vir wat jy kry. Groot probleem is die badkamer omdat, as deur toe is, jy nie uit die stort kan kom nie. Die kamer is ook reg langs die kombuis met gepaartgaande geraas. Daar was 'n klomp dronk toeriste wat tot half drie geraas het in die swembad en daar was geen hotelpersoneel teenwoordig om dit aan te spreek nie. Die mense het ook deure van hotel oopgelos wat 'n veiligheidsrisiko was.

Elmarie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en stylvolle hotel.

Ons het al 'n paar keer hier gebly en dis elke keer dieselfde vriendelike diens. Kamers is pragtig en skoon en het alles in wat jy dalk sou benodig. Heerlike ontbyt! Sal definitief weer daar oorbly.

Panie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Panie V
Saam met vriende

Sal beslis weer daar bly!

Was alles wat ek verwag het sal vir seker weer daar bly. Skoon, vriendelik, bekostigbaar, fantastiese ligging en goeie kos!

Jannie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gemaklike en gerieflike verblyf. Voel of jy by familie kuier.

'n Boetiekhotel gevoel, maar met die warmte en vriendelikheid van 'n familiehuis.

Hannatjie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannatjie S
Gesin met tieners

Gerieflik en waarde vir geld.

Netjiese verblyf en vriendelike personeel. Heerlike ontbyt en goed geleë.

Andreas Kok H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas Kok H
Saam met vriende

Klein vriendelijk hotel met centrale ligging.

Hotel Eendracht is een goed middenklasse hotel met een prima ligging in de Dorpstraat. Je loopt zo naar alle bezienswaardigheden in Stellenbosch. Bedden zijn goed, ontbijt redelijk, erg vriendelijk en behulpzaam personeel. Auto parkeren achter hotel.

Jonathan W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, but for some minor details.

We had an excellent stay. The room was spacious and comfortable, and the service was good. Our only small complaint was that our outside balcony had not been properly tidied of some old cigarette butts.

Eendracht Hotel's terugvoer

Dear Jonathan,
I apologise again for the slip up in the cleaning of the balcony. This is definitely not our usual standard of service.
It has been brought to the attention of all concerned, to prevent it from happening again.
Kind regards,
Michelle

Eendracht Hotel
Boshof V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boshof V

Fantastiese diens, puik waarde vir geld.

Die hotel is lekker klein, met baie goeie vriendelike diens. Kamer 6 was net reg, met privaat balkon. Hazel by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Ons moes vroeg ry, hulle het vir ons ontbytpakkie gereël wat besonder lekker was.

Eendracht Hotel's terugvoer

Beste Boshof,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, sal aan al die personeel oordra.
Goeie diens bly 'n span poging.
Vriendelike groete,
Michelle

Eendracht Hotel
Martie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Enkelreisiger

Aangename verblyf, gasvrye ontvangs en baie goed geleë.

Dit was werklik 'n aangename ervaring om tuis te gaan in Eendracht Hotel. Die atmosfeer was verwelkomend en ek het dit des te meer waardeer omdat ek as enkelreisiger daar was. Dit is binne kort stapafstand van al die sentrale besienswaardighede in Stellenbosch. Ek sal beslis weer van jul gasvryheid gebruik maak en ook aanbeveel by vriende.

Riana A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana A
Saam met vriende

Juweel.

Nie net is Stellenbosch "magical" nie, hierdie cozy, intieme hotel is die beste plek om Stellenbosch te beleef! Alles, alles was foutloos. Die massiewe beddens, goeie gehalte linne en handdoeke. Vars heerlike ontbyt elke oggend. Die kaggeltjie het die heerlikste atmosfeer geskep by ontvangs. Ons het gestap oral waar ons wou wees omdat die hotel so sentraal geleë is. Buitendien wou niemand iets mis van hierdie awesome klein dorpie nie! Die feit dat Eendracht 'n daadwerklike poging aanwend om water te bespaar is ook 'n groot pluspunt.

Lm G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lm G
Besigheidsreis

Rustig, stil en mooi.

Het by Eendracht ingeboek na ek 'n baie bedrywige dag gehad het. Die tuinier het my sien stop en na my voertuig toe gesnel om my bagasie te neem. Die hotel was iets uit 'n ou storieboek. Pagtig versier en baie detail. Dit het eerder gevoel soos 'n vakansie in Switzerland en nie soos 'n sakereis in Suid-Afrika nie. Die ontbyt was heerlik en die mense onvergeetlik. Hoop om beslis weer terug te kan gaan.

Irma K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Enkelreisiger

3 ster hotel met 5 ster waarde

Baie aangename verblyf! Heerlike ontbyt! Sentraal. Personeel baie hulpvaardig en baie vriendelik! Sal beslis as die geleentheid hom voordoen weer hier bly!

Janel V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel V
Saam met vriende

Ons het baie tuis gevoel.

Baie skoon kamer. Heerlike ligging. Ons het baie tuis gevoel en baie lekker ontbyt geëet. Die enigste ding wat ek kan aanbeveel is 'n persoon wat 'n mens moet help met tasse by die trappe op en af. Ons het net gesukkel sonder hulp.

Eendracht Hotel's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons is baie bly dat u tuis gevoel en die ontbyt geniet het. Ons het 'n portier aan diens wat help met die tasse. Ons vra gewoonlik vir ons gaste om ons te laat weet, vanaf die telefoon in die kamer, wanneer hulle hulp nodig het met bagasie en dan stuur ons dadelik iemand na hul kamer. Ek neem aan daardie boodskap het moontlik nie by u uitgekom nie. Jammer dat u self die tasse moes dra, dit is regtig nie ons bedoeling dat gaste hul eie tasse hoef te dra nie. Ons hoop om u weer spoedig hier by Eendracht te verwelkom.
Vriendelike groete
Wilmi de Villiers

Eendracht Hotel
Corrie B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Besigheidsreis

Baie netjies en mooi. Ontbyt was ongelooflik lekker.

Goeie diens, lekker ontbyt, baie mooi. Ek sal beslis die hotel aanbeveel.

Anja G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja G
Enkelreisiger

Gesellige vure, vrolike blomme en vriendelike personeel - laat jou erg tuis voel.

Alles binne stapafstand. Baie akkommoderend. Regtig 'n huislike plek wat jou so tuis laat voel.

Ronel S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Baie gerieflik.

Het baie lekker gebly. Skoon en gerieflik en vriendelike diens. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Hester Christina M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Christina M
Gesin met tieners

Very nice hotel. Friendly, helpful staff.

Ek en my dogters het baie lekker gekuier. Dit was hul eerste besoek aan die Kaap en Stellenbosch. Ons sal definitief weer kom kuier. Stapafstand vanaf die universiteit en al die winkeltjies op die dorp (ons het elke dag na die sjokoladewinkel gestap), wat 'n pragtige plekkie! Die groot kerk het ons elke oggend met 'n vriendelike klok herinner dat dit 'n heilige dag is. 'n Eekoring het selfs kom kuier. Dankie aan Eendracht vir die spesiale herinneringe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Die hotel is uiters gesellig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

My daughters and myself had a lovely time. It was their first visit to the Cape and Stellenbosch. We will certainly have a trip back. Walking distance from the University and all the little shops in town (we had a walk to the chocolatier every day), what a pretty place. The big church had a friendly Sunday morning bell as reminder of the Holy Day. We even had a visit from a squirrel one early morning. Thank you Eendracht for special memories.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Retha V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in die pragtige hotel met sy vriendelike personeel.

Eendracht Hotel en Gastehuis is 'n pragtige plek in die historiese Dorpstraat in Stellenbosch. Die kamer was gerieflik en baie mooi ingerig. Die gastehuis is wonderlik geleë, die diens is vriendelik en professioneel en die ontbyt aan te bevele. 'n Veiligheidswag en veilige parkering agter die gebou is 'n groot pluspunt. 'n Mens kry regtig die "home away from home"-gevoel hier.

Maria C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Enkelreisiger

Wonderlike diens.

Baie netjies en goeie ligging om in Dorpstraat te kuier sonder om te ry.

Yvette M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M
Gesin met tieners

Rustige verblyf in die hartjie van Stellenbosch.

Sien die sterre.

Germa B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germa B
Besigheidsreis

Pragtige plek en perfek geleë.

Ons was aangenaam verras met die pragtige kamers en wonderlike ligging, net reg vir ons behoeftes.

Anneline N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N
Saam met vriende

Uitstekende verblyf. Vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt.

Uitstekende diens en 'n sentrale ligging maak dit 'n perfekte keuse.

Leon W - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf.

My voorkeurverblyf in Stellenbosch.

Else S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else S
Saam met vriende

Great stay.

Staff was very friendly. Service good. Breakfast great. Room fresh and clean.

Test - Travelground J - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Test - Travelground J
Saam met vriende

Value for Money

Loved my stay at this establishment. To sum up my experience in a nut shell, I would say convenient, what you see is what you get - the images on TravelGround and LekkeSlaap do not lie. Breakfast was delicious, beds comfortable and value for money. I will definitely be back....

Thea M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea M
Gesin met tieners

Gerieflike skoon verblyf met vriendelike diens!

Baie vriendelik ontvang. Kamers is goed toegerus en ontbyt bied 'n goeie verskeidenheid. Hotel baie sentraal geleë en binne stapafstand van baie goeie restaurante.

Tuli N - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tuli N
Besigheidsreis

Excellent service and staff.

My stay at Eendracht Hotel was most enjoyable.

Jarred M - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jarred M
Saam met vriende

Excellent

Got upgraded free of charge! Awesome experience in the heart of a beautiful town.

Louise Y - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay,

It is a lovely hotel in a great position.

Sonja V - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks

We enjoyed our stay a lot!

Evelyn M - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Evelyn M
Enkelreisiger

The accomodation is cosy and friendly.

The service was good, and I like the set up, especially the books in the room and complimentary fruits provided. I was however disappointed by the cost of the taxi service facilitated by the hotel - as it cost 100% more than what the drivers charge.

Annali G - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali G
Enkelreisiger

Excellent experience! Will recommend!

It was a very plesant stay, and will strongly recommend to all!

Vanaf R1 199
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 199
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 199
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 161, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMmM0MGU0LTc0MjYtNDkzZS05OTk4LWQzZjgzNjRkZDQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 161 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.938691757697 18.862826195107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!