+59

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

25% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Huisreëls

Tariewe sluit 'n volledige ontbyt in, maar sluit alle ander maaltye en die toerisme-ontwikkellingsheffing uit.
Die bogenoemde pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Indien omstandighede dit vereis, sal die Eendracht-bestuurspan die reg voorbehou om hierdie tariewe dienooreenkomstig aan te pas.
Dubbelbeddens of 2 enkelbeddens is beskikbaar. Meld asseblief jou voorkeur met bespreking.
Kamerdiens-ontbyt is vir die gas se rekening en kos ekstra.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

161 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMmM0MGU0LTc0MjYtNDkzZS05OTk4LWQzZjgzNjRkZDQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 650 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 161 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.938691757697 18.862826195107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang