LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eerste Laan Kleinmond | LekkeSlaap
+14

Eerste Laan Kleinmond

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 1, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Eerste Laan Kleinmond is in Kleinmond en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, trekpleisters en doendinge.

Dié huis beskik oor 5 kamers met slaapplek vir 8 volwassenes en 5 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens, die vierde kamer het 2 stapelbeddens en die vyfde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die ander badkamers het storte en/of baddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en die eetarea het oorgenoeg sitplek. Die stoep bied braaigeriewe waar gaste die see kan hoor en ruik.

Die instansie bestaan uit die hoofhuis en 'n anneks met toegang vanaf die onderste stoep.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Eerste Laan Kleinmond sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Ligging

  • 1ste Laan 1, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 1, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4a028e94dc02a121c7099f842b68efd09a05e34701806ce18ae05b088ae5cc672acdc8d8418b9f0157ac82d45b849a0789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 13) 1 First Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.343355 19.034533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!