Eight-on-Aster Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eight-on-Aster Accommodation is in 'n stil woonbuurt in George geleë. George is in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë en dien as 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Verblyf word in 2 slaapkamers in die eienaar se huis gebied. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Gaste kan op die patio ontspan en die uitsig op die Outeniekwaberge geniet. Daar is 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV en ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area in.

Die gatsehuis is naby George Lughawe, gholfbane en verskeie besienswaardighede aan die Tuinroete.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eight-on-Aster Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false