Eike Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eike Selfsorg is 'n gerieflike 1 slaapkamer-eenheid wat verblyf naby die strand in Jeffreysbaai bied. Dié bekende branderplankbestemming is ook bekend vir sy plaaslike besienswaardighede, sy skulpbedekte strande en natuurlik die ongelooflike branders, perfek vir branderplankryers.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n inloopstort. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksieplate en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv, internet toegang, 'n stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Jeffreysbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, branderplankry, kanovaart, perdry, golfspeel, riviervaarte en vierwielmotorfiets-roetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Eike Selfsorg sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eike Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za