LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eikehoff 1 | LekkeSlaap
+10

Eikehoff 1

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 26, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eikehoff 1 is in Stellenbosch se middedorp en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of paartjies wat met vakansie is. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het twee gemaklike stoele en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig in die kelderparkeerarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Eikehoff 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Eikehoff 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 26, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikehoff 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 26, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4580be91efbcc1fdc8ae4d57645966a0a458517cbc9037086e9252a80d4eae871413200bbbadfdc830602725064cd620611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 26 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.937844543621 18.861913415053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!