+10

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Yvette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike luier. Pragtige woonstel, baie sentraal en wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jancke A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Kort, maar heerlik! Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Lekker sentraal so kon oral stap. Sal vir seker weer hier bly wanneer ons Stellenbosch toe kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechéle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ons het lekker gebly en dis baie netjies en veilig. Ons het lekker gebly, behalwe dat die skoonmaakdienste nie daagliks was soos aangedui op die webtuiste nie. Dit was slegs 2 keer vir die week gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn S
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Lovely, clean and tidy apartment. Convenient location. Really lovely apartment with all you need for a few nights' stay. Location is perfect with restaurants and shops on the same road or within walking distance. Having a designated parking bay was a real lifesaver! Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anchen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Perfek vir wat ons behoeftes was. Ons is vriendelik ontvang en aangewys na ons parkering en blyplek. Perfekte ligging vir dit wat ons behoefte was. Die hoofingang is in die besige sosiale straat in die hartjie van Stellenbosch. Alles is loopafstand van verblyf. Blyplek is baie netjies, mooi en gerieflik, perfek vir wat ons behoeftes was vir 1 aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Rustig, welkom en veilig gevoel - dalk net kombuisblindings vervang/regmaak. Behulpsaam, netjies, veilig, beste ligging. Was die deposito by die oornagtarief ingesluit?

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Lekker plekkie vir 'n oorslaap met al die nodige geriewe. Baie veilig. Baie lekker gebly. Ideaal geleë, baie cosy en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Baie mooi woonstel wat uitstekend geleë is naby restaurante en winkels. Aangesien ons al jare met beurtkrag moet deal, stel ek voor julle maak 'n plan om 'n backup-sisteem in te sit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Majella V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Deels sakelike besoeke gebring. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 167

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4580be91efbcc1fdc8ae4d57645966a0a458517cbc9037086e9252a80d4eae871413200bbbadfdc830602725064cd620611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 26 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.937844543621 18.861913415053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang