Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikehoff 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 385 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eikehoff 18 is 'n knus selfsorgwoonstel langs Kerkstraat in Stellenbosch. Dit is ook langs die bekende Oude Werf Hotel se syingang. Hierdie woonstel is perfek vir besigheidsreisigers en paartjies wat op soek is na gehalte-oornagverblyf in hierdie historiese dorp.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Hierdie woonstel het ook 'n lessenaar en 'n platskerm-TV met DStv Premium. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die eikebome en historiese straat. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Eikehoff 18 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Eikehoff 18
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 104

Jaar gelys 5

Ligging

  • Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikehoff 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 385
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 385
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat 45 en Andringastraat 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb90e2c5989b4ca1436699d8baa768e0b115902cfaef7d168a5752ecbd9718e880f51eb0989bba13f4f7a97b8d64dec388f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 385 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Corner of 45 Church Street and 16 Andringa Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9377704 18.8612844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem