Eikehoff 25
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marliza Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Sumari S - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik, mooi en sentraal.
Eikehoff 25 se terugvoer
Beste Inga, dankie vir die positieve terugvoer. Ons is so bly dat julle die verblyf in Eikehoff 25 geniet het. Ons hoop ons sien julle weer.
Christine D - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Eikehoff 25 se terugvoer
Liewe Christine, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly jy hou van die woonstel en dat jy jou verblyf geniet het. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms. Groete, Marliza
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Eikehoff-woonstelle, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom