LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas | LekkeSlaap
+8

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas
Netheid
4.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Raymond V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V
Saam met vriende

Amazing.

Lekker weg breuk saam vriende, awesome plek om te bly.

Theresa L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa L
Besigheidsreis

Absoluut ongelooflike woonstel - sal beslis aanbeveel vir my kollegas!

Ek het regtig die verblyf in die woonstel baie geniet. Was baie netjies en skoon en ruim. Die woonstel het ook alles in wat 'n mens benodig vir of 'n besigheidsreis of selfs vir net 'n lekker vakansie. Sal beslis weer teruggaan. Die enigste negatiewe was dat daar geen WiFi in die woonstel is nie.

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas's terugvoer

Hi Theresa,

Baie dankie vir die terugvooring. Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het in ons woonstel.
Die woonstel het wifi beskikbaar, eks so jammer dat jy nie die inlugting gekry in vervolg sal ons seker maak ons gaste dit kry.
Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Groete,
Ulandi

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas
Douglas M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë en gerieflik naby aan alles.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Eikehof Villa, net wat mens nodig het vir 'n vinnige naweek-wegbreek.

Renette M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Die woonstel was puik geleë, maar die slaapkamervenster is langs die gang en hysbak en dit was verskriklik raserig, met tye tot 3 uur in die oggend as die ander woonstelle se mense terugkom.

was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 2)
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 2)
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Woonstel 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b27f57bdf1bbcc48f4aa8dbd31bddc665d217ba3658a5a29c443d2f079771cb5519a3085eba60f0566e08b09f21b481425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800, nou Vanaf R1 530  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Church Street Flat 22, Eikehoff 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-16:00 11:00 -33.937812940256 18.861748576128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!