Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado 23

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir El Dorado 23
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Saam met vriende

Pragtige oornagplek.

Daar is alles en meer wat jy benodig. Modern en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Gesin met tieners

Uitstekende afwerkings.

Baie gemaklike eenheid vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

Baie gerieflike verblyf en ander familie het in die eenheid langsaan gebly so ons kon heerlik saam kuier.

Dit was die derde keer dt ons in verskillende eenhede in El Dorado bly, aangesien ons familie in Oudtshoorn het. Dit was nog elke keer baie gerieflike verblyf. Die eenhede is uitstekend toegerus en als baie netjies en gerieflik. Baie lekker om ook 'n swembad op perseel beskikbaar te hê. Die diens is van hoogstaande gehalte en uiters vriendelik en professioneel. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Dorado 23 se terugvoer

Beste Jeanne,

Baie dankie vir die terugvoering rakende u verblyf te El Dorado.

Ons sien daarna uit om u weer terug te verwelkom hier by ons.

Vriendelike groete,

Arina van Zyl

El Dorado 23
Chesley M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesley M
Gesin met klein kinders

Felt like home.

We would definitely go back some day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athenia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athenia L
Gesin met klein kinders

A home that felt like your own.

A beautiful place close to shops and you feel at home. Friendly staff. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Ruim, skoon, koel, modern en 'n absolute plesier om die deur oop te maak!

Dit was ons tweede besoek aan El Dorado en het weer nie teleurgestel. Baie lekker vir afkoel in warm Oudtshoorn met die nuwe swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bbb049e6cb7ad5f1f5e6c5caf2c54455cc862320e51cc81b4217919393a5d16ddcf378bb7572a8a6e282264aa11caa167a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.583711 22.19325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem