Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado 78

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: El Dorado Village 78, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Dorado 78 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Oudtshoorn. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers en is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die smaakvolle slaapkamer het 'n dubbelbed en die ruim badkamer het 'n stort, toilet en ;n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met 2 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en dit bied gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Die omliggende area bied avonture insluitend die Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch, verskeie museums en die Kuns, Kaas, Sjokolade en Wynroete. Volstruisplaastoere, staptoere en 4x4-roetes is ook beskikbaar. Oudtshoorn is ook die tuiste van die gewilde, jaarlikse KKNK Fees.

Slaapplek

’n Bespreking by El Dorado 78 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir El Dorado 78
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nihanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 7

Ligging

  • El Dorado Village 78, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Dorado 78 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: El Dorado Village 78, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4ab8b75bcabb715170dbcb205308d859487341b78fa1c1916efba94f3434f58da29a85065269cacb41992bb86cfeba999c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 78 El Dorado Village Buitekant Street 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582963 22.192427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem