Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Shadai Guesthouse & Spa

Gastehuis
Luuks
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 2 is 'n groot suite met 'n privaat balkon en 'n uitsig oor die dam en op die berge. Daar is DStv, lugversorging, 'n yskassie, sitarea, verwelkomingsmandjie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n volle ontbyt. Dié kamer het ook 'n klein skakelkamer met 'n enkelbed wat dit ideaal vir 'n gesin maak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste moet daarop let dat die eiendom naby 'n drinkwatersuiweringsaanleg geleë is en dus nie beurtkrag ervaar nie.

Die gastehuis is 'n luukse toegvlugsoord vir paartjies en gesinn. Daar is nie geriewe vir groot groepe wat in een area saam wil kuier nie. Dit is in 'n stil woongebied geleë en daar moet by die plaaslike regulasies gehou word.

Geen harde musiek word toegelaat nie.

Rook word slegs op die balkonne en buite-areas toegelaat.

Die Jacuzzi vat lank om warm te word. Vra asb. vooraf, veral in die winter.

Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Slegs een voertuig per suite.

Neem asb. kennis dat die gastehuis op die berg geleë is en dus baie trappe het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ekonomies
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 3 is 'n mediumgrootte suite. Alhoewel dit die kleiner suite is, het dit 'n wandelpad na 'n groot privaat Jacuzzi-dek wat onderdak is en 'n uitsig oor die dam bied. Die suite het moderne en antieke meubels, donkergordyne en los Persiese matte. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oopplan-badkamer het 'n stort, bad en 'n wasbak. Die toilet is apart. Daar is ook lugversorging, DStv, 'n kluis, tee- en koffiegeriewe en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste moet daarop let dat die eiendom naby 'n drinkwatersuiweringsaanleg geleë is en dus nie beurtkrag ervaar nie.

Die gastehuis is 'n luukse toegvlugsoord vir paartjies en gesinn. Daar is nie geriewe vir groot groepe wat in een area saam wil kuier nie. Dit is in 'n stil woongebied geleë en daar moet by die plaaslike regulasies gehou word.

Geen harde musiek word toegelaat nie.

Rook word slegs op die balkonne en buite-areas toegelaat.

Die Jacuzzi vat lank om warm te word. Vra asb. vooraf, veral in die winter.

Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Slegs een voertuig per suite.

Neem asb. kennis dat die gastehuis op die berg geleë is en dus baie trappe het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 1 is 'n groot suite met 'n privaat balkon en 'n uitsig oor die dam en op die berge. Suite 1 sluit DStv, lugversorging, 'n yskassie, koningingrootte-bed, sitarea, verwelkomingsmandjie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n groot hoek-spabad en 'n volle ontbyt in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste moet daarop let dat die eiendom naby 'n drinkwatersuiweringsaanleg geleë is en dus nie beurtkrag ervaar nie.

Die gastehuis is 'n luukse toegvlugsoord vir paartjies en gesinn. Daar is nie geriewe vir groot groepe wat in een area saam wil kuier nie. Dit is in 'n stil woongebied geleë en daar moet by die plaaslike regulasies gehou word.

Geen harde musiek word toegelaat nie.

Rook word slegs op die balkonne en buite-areas toegelaat.

Die Jacuzzi vat lank om warm te word. Vra asb. vooraf, veral in die winter.

Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Slegs een voertuig per suite.

Neem asb. kennis dat die gastehuis op die berg geleë is en dus baie trappe het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Suite 4 is 'n dakwoonstel. Hierdie suite is op die vierde verdieping en het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die dam en op die berge. Daar is ook 'n privaat plonspoel. Suite 4 sluit DStv, lugversorging, 'n LCD-TV, 'n yskassie, sitarea, koningingrootte-bed, spa-bad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwelkomingsmandjie en 'n volle buffet-ontbyt in. Hierdie suite het 'n skakelkamer met 2 driekwartbeddens, lugversorging, 'n verwelkomingsmandjie en 'n badkamer met 'n stort. Rook word slegs op balkon toegelaat.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste moet daarop let dat die eiendom naby 'n drinkwatersuiweringsaanleg geleë is en dus nie beurtkrag ervaar nie.

Die gastehuis is 'n luukse toegvlugsoord vir paartjies en gesinn. Daar is nie geriewe vir groot groepe wat in een area saam wil kuier nie. Dit is in 'n stil woongebied geleë en daar moet by die plaaslike regulasies gehou word.

Geen harde musiek word toegelaat nie.

Rook word slegs op die balkonne en buite-areas toegelaat.

Die Jacuzzi vat lank om warm te word. Vra asb. vooraf, veral in die winter.

Geen besoekers word sonder vooraf reëlings toegelaat nie.

Slegs een voertuig per suite.

Neem asb. kennis dat die gastehuis op die berg geleë is en dus baie trappe het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5d3ba3e7812bd93d7b9731129d2974c873cb8d913d0d3e7b2a092749a8b4e2bab47f1997f58e66b898868379c2f69908c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 14 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.727347510379 27.859755801258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem