Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elaines

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgeworth-rylaan 28, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Elaines is 'n bekoorlike vakansiehuis in die lowerryke noordelike voorstad Ridgeworth in Kaapstad. Die alleenstaande huis is naby die vernaamste snelweë en bied maklike toegang tot Kaapstad en die prentjiemooi Kaapse wynroetes. Die huis het ook sonkrag en 'n omsetterstelsel om beurtkrag hok te slaan.

Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 8 stoele en 'n ingeboude braai wat lei na 'n toegeboude area met 'n rusbank en etenstafel.

Die onderdakstoep lei na 'n swembad met 'n soliede bedekking en 'n tuin met 'n boma. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Elaines sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Elaines
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Ridgeworth-rylaan 28, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elaines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgeworth-rylaan 28, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA781b52c701210586405d3dfeea21f7ee68df207d08be29663bca8c5ee1c831d8a81ab86511986723aa1a90ae76d3b181c651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 28 Ridgeworth Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.875389704139 18.640834125174
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem