Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eland's Farmstay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R366, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Eland's Farmstay is 'n selfsorghuis op die eienaar se plaas buite Elandsbaai, Wes-Kaap. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige omgewing om te ontspan.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n karavaan. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die karavaan het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en toegang tot 'n buitebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n gemaklike rusbank, TV, lugversorging en 'n enkelbed vir 'n ekstra gas. Die karavaan het 'n gasstoof en -oond. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n ingeboude braai in die tussenvertrek en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 4 km buite Elandsbaai waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Eland's Farmstay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 32

Jaar gelys 15

Ligging

  • R366, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R366, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7cd0fa0373e07afcbff21f4057d614d1bf64a2ca1c3dd8f619093b815fe6c1c3a71c0c3bb26382331520049bfaf790e1bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) R366 Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.311980822653 18.382080272327
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem