Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Self-Catering Country House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Eldorado Self-Catering Country House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michelle F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met vriende

Very relaxing.

Had an amazing time. Excellent service, very peaceful, very spacious home. Pity my stay was very short. Most definitely will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Besigheidsreis

Would definitely recommend to anyone!

It was fantastic! Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G
Gesin met tieners

Perfect for all of us.

It was lovely, 5 adults and 5 kids and we all had a great time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Fantasties ligging en familievriendelik.

Lekker sentraal geleë, naby die middel van die dorp. Stapafstand van alles. Ontspannende verblyf met lekker binnebraai vir die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Saam met vriende

Beautiful home full of character and charm. We would definitely recommend!

We were a group 13 ladies and let's just say things got a bit loud. The host handled it in a professional way, and matters were resolved. Overall our group's experience was great. We liked the home being close to the shops, restaurants and wine farms. When you arrive, you will feel the actual place is better than the pictures. The home has everything you need, all you have to do is bring your clothes. You would most definitely enjoy your stay at Eldorado's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavona Ronel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lavona Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bathroom bath had sand in.

Water leaked in bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C
Saam met vriende

A great house. Very spacious.

We had a lovely stay. A well equipped house especially for large groups.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel V
Gesin met klein kinders

Die woning is ruim, goed toegerus maar benodig onderhoud.

Kragdrade benodig aandag veral onder televisiekas. Die televisiedrade hang uit die dak en vanaf vroegaand word die diens (sein) onderbreek waarna dit weer oorgaan tot 'n beeld. Die swembad se rand het gepla - te hoog bokant die klippies. Van die plaveisel buite by die braai was vol onkruid. Krake in mure en gate in vloer (sitkamer agter bank). Sitkamerstel se kussings plat gesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa P
Gesin met tieners

Die kuier was besonders.

Dit was netjies en gasvry, en dit het gevoel asof ons tuis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met vriende

We had an awesome night's stay. Will definitely book again.

Centrally located, clean and tidy, lots of space, rooms lovely size, kitchen well stocked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper C
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek! Waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri T

Ons het heerlik gekuier. Huis is gerieflik toegerus vir 'n groot groep.

Die huis en cottage was uitstekend vir 14 mense. Ruim vertrekke, genoeg badkamers en alles baie netjies. Kombuis is goed toegerus. Lugreëling is 'n groot plus. Die kuier om die swembad en braai is ook baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller & Marjoh N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moller & Marjoh N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very spacious and big bedrooms and living area and enjoyed the stay.

We enjoyed the 2 night stay at Eldorado and will go and stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D

As 'n groep het ons baie lekker gekuier.

Die huis is ruim en die eienaar het baie vinnig gereageer as ons enige probleme gehad het. Daar is 'n paar goedjies waaraan aandag gegee kan word. Die hoofhek was gedurende die dag oop, 'n hoofpyn vir mense met kleuters. Die dubbelbedmatras in die kamer op die 1ste vloer is miskien al 'n bietjie lank in die tand. Alhoewel ons baie lekker gekuier het was ons bly ons het nie 3 keer 'n dag nodig gehad om skottelgoed te was nie want die opruim area is baie beknop. Die yskas het min pakplek vir 'n groep mense omdat daar te min rakke is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L
Besigheidsreis

Gerieflike en netjiese verblyf met baie vriendelike diens.

Eldorado het skoon, netjiese en gerieflike verblyf gebied aan 'n groot span (ses mans). Ons is soos ou huisvriende behandel en het onmiddelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met vriende

Fantasties.

Dis nou die 2de keer wat ons by Eldorado oornag. Sal dit beslis aanbeveel, en weer teruggaan. Ruim, luuks, pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacinta A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinta A
Saam met vriende

The stay at Eldorado was lovely and had everything we needed.

The place wasn’t very clean especially the crockery and draining rack which we had to scrub. All the crockery we used had to be washed first. The crockery and towels need updating. The house also needs a deep clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansonette N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonette N
Saam met vriende

Pragtige, ruim en ingerigte huis met alles wat jy nodig het! Beveel dit sterk aan.

Ons was baie beïndruk met die netheid van die huis en die vriendelikheid waarmee ons ontvang is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Die lekkerste plek waar ek al in lang tyd gebly het.

Die plek is beslis 110% waarde vir geld. Binne- en buite-braaigeriewe. Skoon, netjies, groot en ongelooflik ruim. Vriendelike eienaars. Sal nie twee keer dink om weer daar te gaan bly as ek weer 'n funksie in Riebeeck Kasteel het nie, of selfs net vir ’n lekkernaweek wegbreek saam met vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniella S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella S
Saam met vriende

Baie mooi huis, perfek vir as jy ’n rustige naweek nodig het.

Fantastiese restaurante net om die draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anene S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim netjies en baie vriendelike gasheer en -vrou.

Eldorado is nie pet friendly nie maar is vir ons 'n uitsondering gemaak. Om pet friendly plekke te kry wat bekostigbaar is is moeilik. Baie dankie ook aan Malmesbury vir 'n wonderlike hondeskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R
Gesin met klein kinders

Gerieflik en sentraal geleë in Riebeek Kasteel.

Baie lekker gebly vir 'n tweede keer. Lekker ruim woning en die swembad met braai area was 'n heerlike ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniella D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella D

Dit was baie lekker

Hule moet net werk aan die feit van musiek van dis n verjaarsdag partytjie weg van jou huis af soe dis nie lekker om nie te kan musiek maak nie aangesien mens so baie geld uitgee vir die plek nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eldorado Self-Catering Country House se terugvoer

Baie bly julle het daarvan gehou.

Musiek word wel toegelaat,net nie luidrugtig sodat dit n steurnis is nie.

Eldorado Self-Catering Country House
Adrien T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrien T

Heerlike verblyf, veral vir groter groepe!

Ons was 'n paar gesinne wat vir 'n troue in die omgewing was. Die huis was presies waarna ons gesoek het. Elkeen met sy eie privaat kamer en badkamer en 'n gesamentlike leefarea waar ons heerlik kon kuier! Die diens was puik en alles was skoon en netjies. Sal hulle definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met vriende

Pragtige plek! Hoogs aanbevole!

‘n Pragtige, netjies gemeubileerde plek! Was regtig aangenaam om daar te bly! Sal beslis teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Dit was fantasties dat die kinders in 'n veilige omgewing kon speel, en die ouers so bietjie kon rus!

Ons sal definitief Eldorado aanbeveel vir gesinne! Kinders kon buite speel en ouers kon rustig op die stoep sit! Ons sal definitief weer Eldorado besoek! Baie dankie Suzanne vir jou gasvryheid! Definitief huis weg van die huis af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R
Saam met vriende

Ideale tuiste vir 'n naweek weg met vriende!

Heerlike verblyf vir 'n groep mense. Die woning is groot genoeg vir saam kuier in die leef area, maar ook geskik vir privaatheid met en-suite kamers. Dis 'n 10-15 min stap na die dorp se restaurante en winkels. Ek sal wel aanbeveel dat Eldorado 'n skottelgoedwasser voorsien, asook heaters in die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eldorado Self-Catering Country House se terugvoer

Baie bly julle het van Eldorado gehou. Elke kamer het wel 'n verwarmer wat in elke kamerkas gebere is.

Eldorado Self-Catering Country House
Jannie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras.

Goed ontvang. Verblyf was netjies en skoon. Huislike atmosfeer ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Volente K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volente K

Great location and beautiful kid-friendly house for the whole family.

House was spacious enough for the group that included tots and teens. Rooms were lovely, mosquitoes not so fun, but all in all we enjoyed the stay. Especially loved the tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en baie netjies, niks kom kort nie.

Terugvoering na die bespreking was baie goed. Die ontvangs was baie vriendelik. Alles was mooi skoon en netjies. Die huis is baie volledig toegerus en daar kort niks nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Baie lekker en gerieflik.

Die eienaar was hulpvaardig tydens die kragonderbreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N
Gesin met klein kinders

Netjies en goed ingerig vir 'n familie.

Ons was baie goed ontvang met die nodige verduidelikings tov veiligheid. Die huis is baie goed toegerus en uitstekende slaapgeriewe. Ons het nie van die buite braai of die swembad gebruik gemaak nie, maar dit was beskikbaar. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Vriendelike ontvangs, rustig en stil. Baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Heelik - lekker swembad vir die hitte.

Hoogs aanbeveelbaar - waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willa H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa H

Ontspannend, gemaklik met vriendelike en behulpsame ontvangs.

Van die eerste dag was ons tuis en was dadelik vriende met die eienaars van Eldorado.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met vriende

Baie netjies en toegerus.

Ons was vriendelik ontvang by Eldorado Self-Catering Country House. Die verblyf was netjies en ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica D
Saam met vriende

Great verblyf vir 'n groep mense.

Baie lekker verblyf wat alles het wat jy kan nodig kry en ingerig is om 'n groot groep mense te kan huisves met gemak. Suzanne was baie behulpsaam met addisionele versoeke van ons kant af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Pragtige, oulike plek. Dis ruim, skoon en ons het nie nodig gehad om enige iets te vat. Hulle het hout, blitz, koffie, melk, tuisgebakte beskuit en nog meer gegee. Sal definitief weer daar bly as ons daai kant toe gaan. Oulike en veilige klein plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N
Saam met vriende

Dit was awesome!

Sal graag "burglar bars" voor vensters wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Waarde vir jou geld.

Ons was 4 wat in die kothuis oorgebly het. Baie gerieflik en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S
Saam met vriende

Baie warm met geen lugversorging - ongemaklik.

Eldorado is 'n pragtige plekkie binne sowel as buite. Elke kamer is mooi gemeubileer en beddens het gemaklik geslaap. Met ons aankoms kon ons nêrens die ontvang vind nie. Al die deure was gesluit en geen klokkie was beskikbaar nie. Ons moes die eienaar bel om te bevestig ons staan buite en wil graag inboek. Toe was ons summier ingelig dis nou 13:00 en ons mag eintlik eers 14:00 inboek. Die inboektyd was nêrens via Eldorado of LekkeSlaap aan ons gekommunikeer nie. Sy het ons goed laat verstaan sy sal die vergunning maak om ons vroeër te akkomodeer. Ons het net 1 nag daar geslaap en dit was bloedig warm. Daar is GEEN lugversorging nie! Teen 37 grade C hitte sou ek dink dit moet prioriteit geniet, want 1 klein waaiertjie is nie genoegsaam vir 'n woonstel nie. Die persoon wat in die kamer wil lê en die een wat TV kyk moet baklei oor wie die waaier gaan vat. Van al die plekke waar ons oornag het in die Wes-Kaap was Eldorado al een wat egter Kyknet op hulle DStv gehad het. Ons het dit baie waardeer. Ons wou graag daardie aand braai, maar die toevou braairooster was so vuil. Nog tekens van die vorige braai se vet en aanpaksel duidelik sigbaar. Die pap pot was nog vol krummels in die kas teruggesit. Miere het ons weggedra daar op plekke waar geen tekens van kos was nie. Die badkamer is ongemaklik beknop. 'n Lang persoon se kop stamp teen die stortkop. 'n Korter persoon se knieë skuur teen die wasbak-kassie as jy op die toilet sit. Geen opwasmiddel was beskikbaar by die woonstel nie. Ons moes alles eers was voor ons dit kon gebruik - selfs die glase. Handdoeke was veels te klein om om 'n standaard persoon se lyf te pas. Handdoeke was hard ook. Die beskuit en koffiestasie was baie welkom gewees aangesien ons gevlieg het en nie ons eie koffie goed gebring het nie. Dit was 'n pluspunt vir ons gewees. Eldorado is 'n pragtige plek maar 'n paar goedjies moet verbeter word en ek dink dan sal hulle vol bespreek bly ten alle tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann V

Gesellig!

Die huis het ekstra gasbottels nodig. Die stoof se gas het opgeraak halfpad en yskas werk baie swak. Ek sien ander gaste het dieselfde probleme gehad, dus nuwe yskas in daardie hitte is 'n moet! Nog waaiers asb. Ons was daar in 38 ºC hitte en elke kamer en sitkamer het een nodig. Dankie, sal dit oorweeg om weer daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige selfsorg-eenheid geleë in die mooiste dorpie denkbaar!

Goed geleë in Riebeeck-Kasteel met al die nodige fasiliteite. Ruim vertrekke met 'n kaggel en die mooiste meubels rond die verblyf af. Goed geprys. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Besigheidsreis

Vriendelike diens is 'n skaars ding, maar hier was dit in oorvloed.

Jy sal ver moet soek om sulke waarde vir jou geld te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique B
Gesin met klein kinders

Onverbeterlik!

Sal jul BAIE sterk aanbeveel! Die geriewe was wonderlik! Die kamers pragtig. Die kombuis/eetkamer/sitkamer se uitleg is ideaal! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met vriende

Own space together with fire lit. Welcoming!

We had a great time here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwelstraat 11, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMmRmODY1LTFiMDktNDU3Zi04NzFhLWVmMDE4MjViZTMyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 11 Heuwel Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382961544341 18.902368723873
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem