Eleazer
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 147
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Magda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik fantasties.
Dirk L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus en vrede.
Shamiel H - Feb 2024
Algehele gradering
Great experience.
Andre L - Feb 2024
Algehele gradering
Ons was daar vir besigheid.
Rista C - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Minine K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Daan V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees met 'n vriendelike gasvrou.
Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en skoon.
Chris-marié T - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Henry V - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek met vriendelike diens.
Leon B - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde.
Lauren B - Nov 2023
Algehele gradering
Did enjoy my stay. Customer service was 100% good.
Ronald A - Nov 2023
Algehele gradering
Worth while and definitely a place to stay again in future.
Sharon C - Okt 2023
Algehele gradering
Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, veral Mariska wat ons ingeboek het.
Melissa C - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely accommodating host and a tranquil setting.
Lindy H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Lekker stoep. Goed toegeruste kombuis.
Claire C - Sep 2023
Algehele gradering
It was a lovely place, exceptional value for money. All utensils, cooking appliances and equipment were supplied very adequately.
Belinda S - Aug 2023
Algehele gradering
We enjoyed the 1 night - convenient accommodation for our trip.
Janaville Heinrich M - Aug 2023
Algehele gradering
It was fantastic. Everything nicely in its place and laid out. It's very convenient. I recommend anyone to go and stay there. It's the best.
Charles W - Aug 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay. It was clean and cosy and quiet. We will go there again when in Worcester.
Lees meerBrowen J - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, uitsig op die dam en Mountain Mill winkelsentrum.
Vernon P - Aug 2023
Algehele gradering
Had a good stay. Well rested.
Peet D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en behulpsaam.
Jacobus W - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Barend H - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam en veilig, het gevoel of ons by familie was.
Johanna I - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was baie nice.
Tossie M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi en goed ingerigte plekkie in stil buurt.
Anrich S - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie gewees. Ek is meer as tevrede.
Philip V - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Lee-sah T - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Toni-anne R - Mei 2023
Algehele gradering
5 Star. It was perfect for an overnight stay. Spotlessly clean, would definitely recommend it.
Lesley D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie leker.
Joey L - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige plek naby mall.
Anne-marie V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties en Mariska was so behulpsaam om ons verblyf gemaklik te maak.
Edwina D - Apr 2023
Algehele gradering
Altyd baie lekker en rustig. Almal baie vriendelik.
Christel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Kompak met alles wat jy benodig vir 'n rustige oornag ervaring.
Deleo K - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie peaceful. Ons het regtigwaar lekker geslaap.
Tinus V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging om al die omliggende plekkies te besoek.
Khanyiswa M - Feb 2023
Algehele gradering
Everything was beyond my expectations.
Ronel V - Feb 2023
Algehele gradering
Nie aanbeveel nie.
Alta K - Feb 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Josh D - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful, clean and great value for money.
Raymond S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Dustin G - Des 2022
Algehele gradering
Een woord. Fantasties!
Anne-marie L - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasies.
Izak E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, netjies en naby winkels en restaurante.
Brittany W - Okt 2022
Algehele gradering
Die omgewing is baie gerieflik, doodstil.
Stolz C - Okt 2022
Algehele gradering
Thank you so much to our friendly host, Christene. The place was spotless, neat and homely.
Christien P - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful experience.
Mpumelelo L - Sep 2022
Algehele gradering
Safe, secure, great location. A very warm welcoming from the owner herself.
Abigail H - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker.
Rodwell M - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant experience.
Josephine F - Aug 2022
Algehele gradering
Ontspannend en vreedsaam.
Jynie C - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Netjiese, skoon plek. Baie goed ontvang.
Edwina D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie baie gawe mense en jy voel onmiddelik tuis.
Kirsty J - Jul 2022
Algehele gradering
Groot aanbeveling.
Anthea D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustige area.
James D - Jul 2022
Algehele gradering
Nice for overnight.
Laura L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Chris M - Jun 2022
Algehele gradering
A very comfortable and relaxed few days.
Suzaan O - Jun 2022
Algehele gradering
Private, safe, host very nice, clean apartment.
Shannen S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en lieflik as jy privaat wil verkeer.
Olwen B - Mei 2022
Algehele gradering
This was a lovely little spot to stay for the night.
Janine N - Mei 2022
Algehele gradering
Very nice, quiet.
Werner S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Charlene D - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly host.
Zandre B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Samantha H - Apr 2022
Algehele gradering
Clean, neat and peaceful.
Edwina D - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie en baie vriendelike mense.
Francois D - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi skoon en privaat. Lekker gebly. Goeie waarde vir geld!
Annetjie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Charlotte D - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Loutjie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld. Vriendelik. Perfek ingerig.
Marita J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Christelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou. Was in Worcester om 'n tandarts te besoek. Heerlik gebly, dankie.
Maci U - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
Marika B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Suzann B - Feb 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Christelle G - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Debbie O - Jan 2022
Algehele gradering
A relaxing clean enviroment to overnight.
Anika K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Sonja B - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense wat ons dadelik tuis laat voel het.
Andre J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Karen D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek, ontvangs was baie vriendelik en die plekkie was baie netjies en gerieflik.
Pieter H - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, sal enige tyd hul weer besoek.
Charilee I - Jan 2022
Algehele gradering
The beste.
Dehandri P - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable and beautiful overnight resting place.
Kayleen A - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable, affordable stay.
Ishmael M - Des 2021
Algehele gradering
Nice and peaceful place.
Ntombifuti K - Nov 2021
Algehele gradering
Nice and quiet for someone who needed to focus and work, but the room was cleaned only once.
Chantell L - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxing calm atmosphere.
Elaine D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie happy.
Johanna J - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies, vriendelike ontvangs.
Karen B - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornaggeriewe met waarde vir geld.
Johan G - Okt 2021
Algehele gradering
Klein, maar netjies.
Marlin J - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice and peaceful.
Amanda S - Okt 2021
Algehele gradering
Voel sommer tuis en ontspanne.
Mary-ann J - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplek.
Alta H - Sep 2021
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ons nog tuisgegaan het. Christene, baie dankie vir julle puik diens en plekkie.
Michelle R - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike gastehuis teen billike tarief. Baie aandag op detail en om ons gemaklik te laat voel. Die gasvrou en gasheer was vriendelik, effektief en dierbaar. Als is nuut en elegant en netjies. Ons sal definitief weer gaan.
Ian R - Sep 2021
Algehele gradering
Everything was fine - until a pipe burst in the street Sunday morning.
Lees meerDemi P - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike diens, veilige parkering, pragtig, netjies en skoon.
Lees meerPetronella S - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome.
Denise H - Aug 2021
Algehele gradering
Spotlessly clean, safe and Christene is super helpful.
Jessica H - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely.
Banus B - Jun 2021
Algehele gradering
Ons gasvrou het ons besonders vriendelik ontvang.
Tanya S - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike naweek. Beslis waarde vir geld!
Mogamat T - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik gewees om daar te kon slaap.
Shermone S - Mei 2021
Algehele gradering
Was n baie kort kuier maar so die moeite werd. Hulle gasvryheid en vriendelikheid was besonders.
Inge H - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike atmosfeer en lekker vir ontspan.
Vivian V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, onderdakparkeerplek, veiligheidshek.
Paul B - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties lekker gewees.
Joggie V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goed toegerus.
Charlene M - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome
Carmolee V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Debbie C - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable. Well set out cottage with a lot of thought put into making the guests feel welcome and comfortable.
Rebecca S - Apr 2021
Algehele gradering
Had a very pleasant stay.
Vernon P - Apr 2021
Algehele gradering
Simply excellent.
Sean W - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Trisha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Christene is 'n pragtige gasvrou. Die woonstel is modern, baie skoon en was heerlik om daar oor te slaap.
Gerrie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag.
Lesley E - Feb 2021
Algehele gradering
Best solo stay ever!
Marieta M - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n vinnige oornag.
Mike Y - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent.
Joy S - Jan 2021
Algehele gradering
Een groot rustige atmosfeer en strelend!
James P - Jan 2021
Algehele gradering
Soos om by die huis te slaap.
Zelda M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Wonderlike nagrus gehad.
Charlotte D - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie.
Beanca L - Des 2020
Algehele gradering
Onbeskryflik, warme verwelkoming, gasvryheid is tops!
Nathan D - Nov 2020
Algehele gradering
Warmhartig, kalm en gerieflik.
Amanda T - Nov 2020
Algehele gradering
100% tevrede.
Kayla S - Nov 2020
Algehele gradering
Great accommodation and friendly homeowners. Would stay again!
Phillip-john J - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was ontspannend.
Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Janine R - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Natasha V - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon, alles wat jy nodig het.
Jacques B - Okt 2020
Algehele gradering
Very clean and comfortable for the work trip.
Nericia S - Okt 2020
Algehele gradering
My ouers het die kuier baie geniet.
Kayleigh K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie heerlik en mooi area.
Tammy-lee B - Sep 2020
Algehele gradering
Superb Stay
Stephanie M - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing!
Rachel V - Sep 2020
Algehele gradering
Hartsmense, warm ontvangs. Sal weer daar gaan oornag.
Andre N - Sep 2020
Algehele gradering
Outstanding facilities with super hostess Christene.
Andre A - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam, baie vriendelike gashere
Bardine H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Marieta M - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom