Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegantie Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovelllaan 5, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elegantie Apartments bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van die Wynlande in Die Boord, Stellenbosch. Dit is ideaal vir paartjies en sakereisigers.

Verblyf word in 2 pragtig ontwerpte eenhede, elk met 'n privaat ingang gebied. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en en suite-badkamers. Room Rozen het het verhit-en-eetgeriewe en Room Protea het 'n ten volle toegeruste kombuis. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Die verblyf het sonkrag en 'n batterystelsel en gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en hierdie vrblyf is naby winkelsentrums, restaurante, wynkelders en mediese geriewe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Lovelllaan 5, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovelllaan 5, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ad0df16316e69a19e5ffed74b17fe0beff050deca03b78022a0b2d4211fcf5068292dcecba77811d1f9400beb65b1798b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 5 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9447857 18.8459114
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem