Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant-House

Elephant-House
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat ons in 'n residensiële area geleë is en dat geen geraas toegelaat word nie. Marloth Park is nie 'n partytjie-venue nie. Gaste moet asb. die rustigheid van die area ten alle tye respekteer. Geen partytjies, harde musiek/enige musiek en geraas word op die perseel toegelaat nie. Ons respekteer ons bure. Rook is verbode binne die huis.

Hou asb. by die reëls van die huis en wees gewaarsku dat indien die reëls nie nagekom word nie, gaste sonder kennisgewing gevra sal word om te vertrek sonder enige terugbetalings.

Terugbetaalbare deposito van R1000 is betaalbaar. Die deposito sal net terugbetaal word indien die huis in 'n aanvaarbare toestand gelaat word - met geen skade aan die venue, eetgerei, breekware, linne en meubels nie.

As die lugversorging aangehou word as jy nie by die huis is nie, sal R50 per dag gehef word en van die deposito afgetrek word.

Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke, DStv-dekodeerder en -slimkaarte bring.

- 'n Maksimum van 8 gaste per bespreking. Indien jy dié reël breek sal jy gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetaling.
- Swemhanddoeke word nie voorsien nie - net badhanddoeke, so bring asb. jou eie swemhanddoeke. Die binnekant van die Elephant-House is 'n rookvrye-area; respekteer asb. die reël. Geen terugbetalings indien die huis na rook ruik nie.
- Neem asb. kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie.
- Die eienaars van Elephant-House neem geen verantwoordelikheid vir enige besering, dood, diefstal of skade aan eiendom terwyl gaste gebruik maak van die geriewe nie.
- Die eienaars word nie verantwoordelik gehou indien die munisipaliteit of eskom nie die nodige dienste kan lewer nie en geen terugbetalings sal gedoen word nie.
- Gaste moet hul eie toeknyprooster en staalborsel vir die rooster saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantstraat 2994, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YjQ0ZDEzLWJlODMtNGUwMi1hYmU5LWQ5MTBhNTkwYWRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 8) 63 5 1 5 2994 Olifant street Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.343616362831 31.799559295177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem