Elephant Point Ngala Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R17 220 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Elephant Point Ngala Lodge bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin.
Dié grasdak-lodge het 2 verdiepings en 4 en suite-slaapkamers. 3 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n oop en suite-badkamer en 'n privaat buitestort.
Die oopplan-kombuis is luuks toegerus en het 'n aparte opwasarea. Langsaan is 'n leefarea met lugversorging, 'n HD TV (65") met DStv-Explora en 'n kringklankstelsel.
Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met 'n etenstafel vir 10 gaste, asook 'n gasbraaier. Dié eetarea lei na 'n vuurput en 'n swembad met sonstoele.
Slaapplek
’n Bespreking by Elephant Point Ngala Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 52
Jaar gelys 15
Ligging
- R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12