Elephant Point Nyarhi Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R11 580 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Elephant Point Nyarhi Lodge bied selfsorg-verblyf op ’n privaat landgoed op die Sabierivieroewer in die Krugerwildtuin.
Die moderne grasdak-lodge het lugversorging en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n aparte oopwaskamer en wasgoedarea langs die kombuis. Die leefarea langsaan het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het ’n TV en 'n kaggel.
Die leefarea lei na ’n groot onderdakdek met gasbraaigeriewe en sonstoele. Dié kuierarea spog met 'n uitsig oor die swembad en die boma-area met 'n vuurput.
Gaste sal vanaf die swembad verskeie wildspesies by die rivier sien.
Slaapplek
’n Bespreking by Elephant Point Nyarhi Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 52
Jaar gelys 15
Ligging
- Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12