Elephant Trailer Tiny House
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 81A, Langs die N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elephant Trailer Tiny House is op 'n kleinhoewe in die rustige area Harkerville, net 'n paar km buite die gewilde dorp Plettenbergbaai geleë
Verblyf word aangebied in 'n vierslaapkamerhuis en 'n eenheid vir 2 gaste.
Die verblyf is 'n olifantwa wat in 'n Tiny House omskep is en het slaapplek vir 4 gaste en is reg langs 'n dam geleë. Die huis beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n tweede slaapkamer met 'n stapelbed wat ideaal is vir kinders langs die hoofslaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur. Die huis lei na 'n lieflike houtdek met sonstoele en 'n houtvuur-warmbad en die dek lei na 'n boma-area met braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.
Die NgUni-kothuis het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit in WiFi in.
Elephant Trailer Tiny House is 10 km van Plettenbergbaai se middedorp af en 23 km van Knysna af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizette & Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Plaas 81A, Langs die N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephant Trailer Tiny House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 81A, Langs die N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap