Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Walk Retreat

3 Slaapplek Kothuis - Ingwe (Eenheid No. 6)
Vanaf
Vanaf R2 090
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdak-eenheid het 1 slaapkamer met 3 aparte enkelbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daar is basiese selfsorggeriewe met 'n gedeelde boskombuis. Daar is 'n yskas en koffiegeriewe in die eenheid. Die privaat stoep het 'n braai wat oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin uitkyk. Dit word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
3 Slaapplek Chalet - Ingweyama (Eenheid No. 7)
Vanaf
Vanaf R2 090
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdak-eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in dieselfde kamer, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daar is basiese selfsorggeriewe met 'n gedeelde boskombuis. Daar is 'n yskas en koffiegeriewe in die eenheid. Die privaat stoep het 'n braai wat oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin uitkyk. Dit word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut - Imvubu (Eenheid No. 4)
Vanaf
Vanaf R2 695
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Houthut met slaapplek vir 4 gaste, 1 kamer met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer. Dit is volledig selfsorg. Daar is lugversorging en 'n privaat onderdakstoep. Dit het fantastiese uitsigte oor die Krugerwildtuin en rivier. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut - Ndlovu (Eenheid No. 5)
Vanaf
Vanaf R2 695
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Houthut met slaapplek vir 4 gaste, 1 kamer met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank in dieselfde kamer en 'n en suite-badkamer. Dit is volledig selfsorg. Daar is lugversorging en 'n privaat onderdakstoep. Dit het fantastiese uitsigte oor die Krugerwildtuin en rivier. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut vir gesin - Ingulule (Eenheid No. 3)
Vanaf
Vanaf R3 080
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is op stelte en het 'n uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin. Daar sis 'n koninggrootte-bed en enkelslaapbank in een van die kamers en 2 enkelbeddens vir kinders in die tweede kamer. Die kombuis is ten volle toegerus, die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bateleur Eagle Luukse Hut (eenheid No. 8)
Vanaf
Vanaf R3 410
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bateleur Luukse Familiesuite Houthuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het lugversorging, 'n en suite-hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbeloopvouslaapbank, 'n 42" grootskerm-TV, DStv in die hoofslaapkamer en fantastiese uitsigte oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier. Die tweede slaapkamer is 'n oop dekkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n seil wat kan aftrek om die kamer toe te maak. Daar is ook 'n waaier en muskietnet oor die bed. Hierdie kamer laat jou voel of jy in die natuur slaap. Dit het 'n toilet en wasbak op die opelug-dek en 'n fantastiese uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier. Dit word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsothuis - Inyati (Eenheid No. 1)
Vanaf
Vanaf R3 850
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gerieflike selfsorg-chalet het 2 slaapkamers en is volledig toegerus. Daar is slaapplek vir 6 gaste in 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank ook. Daar is ook 'n volledige badkamer en aparte toilet, 'n toegeruste kombuisie en 'n groot patio met braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Die chalet word daagliks skoongemaak. Dit het 'n uitsig oor die rivier en Krugerwildtuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-chalet - Bhejane (Eenheid No. 2)

Slaapkamer 3

Martial Eagle Gesinsuite (Eenheid No. 9)
Vanaf
Vanaf R3 960
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die en suite-hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n TV met volledige DStv. Groot glas skuifdeure maak oop na die opelug-dek en kombuisarea. Daar is 'n tweede en suite-slaapkamer met 3 enkelbeddens. Die eenheid het 'n fantastiese uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier. Dit word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilbrug, Krugerwildtuin-grens, Krokodilbrughek, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnCRaFWrBzPSVqU2qwue4G0nDOEB8TSUw8UI3k8Df061RPGOaXe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 3) 76 5 1 5 Crocodile Bridge Kruger National Park Boarder 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.364017997558 31.896443367004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem