Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Walk Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elephant Walk Retreat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 76 resensies vir Elephant Walk Retreat
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Garth S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth S
Gesin met tieners

Perfect.

We had a great stay and enjoyed the view over the river. The rooms were clean and well-serviced every day. The aircon was a godsend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Mooi en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine A
Saam met vriende

Fabulous location. Lots of sightings.

TV reception a bit iffy. Just wanted to watch the World Cup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Pragtige uitsig.

Alhoewel ons geen olifante gesien het nie was dit elke sent werd. Die eienaar is baie vriendelik en maak 'n punt daarvan om seker te maak dat 'n mens tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Gesin met tieners

Perfect location just outside the Kruger.

Lovely bush chalet with splendid views of river and some animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Thank you Lindz for the wonderful review hope to see you in future again.

Elephant Walk Retreat
Anita M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie om aan te beveel!

Baie netjiese akkommodasie met die wonderlikste ligging. Pragtige houthuis met wonderlike uitsig op die rivier. Baie vriendelik en alles mooi verduidelik by ontvangs. Baie dankie aan die 2 vriendelike jong manne wat daar was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel A
Gesin met tieners

Skoon en netjiese verblyf.

Ons het heerlike gekuier in 'n skoon en netjiese huis. Die warm water is net nie heeltemal so warm dat die skottlegoed skoon gewas kan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike selfsorgakkommodasie met 'n wonderlike uitsig.

Perfekte akkommodasie buite die Krugerwildtuin. Letterlik 'n klipgooi weg van Krokodilbrughek en -kamp. Wonderlike uitsig oor die Krokodilrivier met verskeie diere wat kom oë wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig, baie vriendelike ontvangs!

Blyplekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het en dit was baie skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar bespreek en vir al ons vriende ook aanbeveel. Puik uitstekende diens. Pragtige, skoon en netjies huisie met 'n lieflike uitsig! Sal altyd weer teruggaan soontoe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Coert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

ElephantQwalk Retreat se ligging is die sterk voordeel en die terrein is netjies.

Eenheid 6 is skoon en netjies, goeie ligging, maar ongerieflik vir 'n langer verblyf vanwee die uitleg. Ons was 4 nagte daar. Gerieflike stoep en braaiarea. Die alleenstaande buitekombuis is egter verwaarloos. Geen warm water vir opwasbak, geen gas vir stoof en swak buitebeligting en dit skep 'n indruk van verval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Hi Coert,

I read your review and am very pleased you brought one or two items you found wrong to my attention.

The stove I tested and found in perfect working order. You probably just turned on the knob on a plate and pushed the ignitor. When you turn on the gas by turning the knob you need to push in the knob as well to release gas and while holding it pressed in push the ignitor. Once the flame is on you can release the knob again and then use the same knob to regulate the desired flame size.
The gas geyser failed due to the ignitor backup batteries that were flat and needed to be replaced.

I am sorry for any inconvenience, the normal procedure is to go to our reception and bring any issues to their attention for immediate remedy of your problem.

Thank you again for supporting Elephant Walk Retreat. We hope to be hosting you again in the near future.

Mike Klopper

Elephant Walk Retreat
Brian P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could be cleaner and in better repair.

Dirty and needs repairing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja A
Saam met vriende

Het dit baie geniet.

Plek is beautiful, dit is op die perfekte plek, alles was net goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle D
Gesin met tieners

Very basic.

The place was clean and it had a good view, but my daughters bed creaked which meant none of us slept well. It is an okay place to stay. I wouldn't go back - I would rather try another new place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T
Gesin met klein kinders

Wonderful. So peaceful to stay amongst nature. We loved watching the animals as they moved about during the day and then at night.

Would highly recommend to those who cannot get accommodation within the Kruger National Park to stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cenessa E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cenessa E
Gesin met tieners

Paid for a luxury cabin, not one of the old cheap appliances worked, didn't have cold water to shower and it was not clean.

Stunning views and location, but that's it. I wouldn't recommended it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing to have nature so close.

Very pleasant and relaxing. Hearing and seeing game so close was very special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Dear Michele,
Hope all is well?
Thank you so much for the wonderful review, we are glad that you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon.
Stay safe
Kind regards
Antoni

Elephant Walk Retreat
Addie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Addie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend break away to relax.

The lodge is conveniently situated adjacent the Crocodile Bridge entrance to the Kruger Park, that makes a big difference. the view over the river into the park are also a bonus. The accommodation was neat and tidy, the ambience leads to feeling park of the bushveld with the wooden and thatched structure. The kitchenette is situated on the veranda portion of the accommodation. The only negative we experienced was the crack in the shower floor and the cleanliness of the shower floor. That can become a health hazard. Antonie welcomed us and explained the "in's and out" of the venue. All in all we had a good time there, it's very tranquil and conducive to our goal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Bosveldgevoel reg langs die KNP.

Swembad - groen water. Stort - baie vuil. Teëls, asook stortvloer vol skimmel. Vloere - vuil waar die oog nie sommer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie L
Saam met vriende

Ná Kruger Park Lodge, wat minder gekos het, was hierdie plek ietwat van 'n teleurstelling.

Positief: Fantastiese ligging! Alhoewel ons geen Big 5 daar gesien het nie. Ek is mal oor houthuise. Die kombuis- en badkamergeriewe was heel skaflik. Ek het gehou van die dubbelwasbakke in die badkamer. Ons beddens was baie gerieflik. Negatief: Die gebou wieg effens selfs as net een persoon in die nag opstaan en toilet toe gaan. Ons was 2 pare vriendinne en ons het gedink daar is 2 kamers met 2 ordentlike groot beddens in. Daar was 2 kamers maar die een kamer het 'n bunk bed ingehad wat so styf ingepas het in die kamer dat mens ongemaklik gevoel het om 2 mense daar te laat slaap. So 3 van ons moes toe die groot kamer deel met die badkamergeriewe in. Die stort lyk of daar muf in die hoeke sit. Daar was 'n spinnekop en 'n vismot in my bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam, maar sekere fasiliteite kort herstel en opgradering. Ek sal voorwaardelik aanbeveel.

Die twee basiese eenhede (no 6 en 7) kort dringend aandag. Termiete het die hout binne beskadig, lighulse is stukkend, 'n muurprop werk glad nie. Die toiletsitplek was regtig om die goedkoopste denkbaar te kry, en word aan sy onderkant nie behoorlik skoongemaak nie. Met die termiete weet ek nie wat is die toekoms van die log cabins gaan wees nie. En eenhede 1 en 2 is die beste, met TV en al, as jy bereid is om R3100 pd te betaal. Ligging bykans teenaan Krokodilbrughek is baie goed. Maar as ek kies, kies ek die buurman se plek. Teen omtrent dieselfde prys, baie beter in stand gehou, met aandete, bed en ontbyt (en kampvuur).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniela J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniela J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing as jy wil vlug van die stad se gewoel en net wil rus. Goed vir die siel.

Sal net graag sien dat die klein eenhede opgegradeer word soos die groter eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Geagte Daniela, baie dankie vir jou goeie resensie vir Elephant Walk Retreat. Ons hoop om u gou weer te verwelkom.

Elephant Walk Retreat
Hilda P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, het alles wat nodig is.

Rustig en ideaal om oor te slaap, vir besoek aan die Krugerwildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate S
Gesin met tieners

The convenience of the location right outside the Kruger Crocodile Bridge Gate, combined with a super helpful and friendly staff, made this a great choice.

The communication from staff in the months leading up to our trip was a precursor to the excellent service we received upon arrival. No question was too big or small to receive serious consideration. The cleaners help went out of their way to freshen and clean up. More than I expected from a self-catering rental.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Dear Kate,

Thank you for taking the time to write a review for Elephant Walk Retreat. We are delighted you enjoyed your stay with us and we hope to welcome you again soon.

Elephant Walk Retreat
Caren D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren D
Saam met vriende

Great location in a beautiful area.

Lovely and clean accommodation with the perfect view. Staff and owner very friendly and helpful. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Dear Caren, thank you for your wonderful review for Elephant Walk Retreat. We are delighted that you enjoyed your stay with us and we hope to welcome you again soon.
Kind regards

Elephant Walk Retreat
Margaret M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Margaret M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs attention. Bed and pillows very hard. Lighting was bad.

Great self-drive experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Benodig aandag. Bed en kussings baie hard. Beligting was sleg.

Goeie self-ry-ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking scenery.

Just around the corner from Crocodile Bridge - a definite plus point. Beautiful scenery and you can view game from your patio.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende natuurskoon.

Net om die draai vanaf die Krokodilbrug, 'n definitiewe plus punt. Pragtige natuurskoon en jy kan wildkyk vanaf die patio.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Saam met vriende

Soos altyd heerlik en 'n wonderlike plek om te oornag.

Ons oornag elke jaar daar op pad Krugerwildtuin toe. Altyd lekker met wonderlike uitsigte oor die rivier. Rustig en stil. Akkommodasie netjies en mooi. Beslis nie laaste keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren R
Gesin met tieners

Relaxing.

We stayed in the Budget Accommodation Bungalow. The room was clean and spacious. The air-conditioner worked well in the heatwave conditions! Monkeys are a big problem, but we were warned when we checked in that they would be. Staff were all friendly. The kitchen facilities could do with an upgrade but are adequate. Fridge and kettle with coffee and tea are in the room. Pool is stunning set away from the accommodation where families can relax and make noise. We had inconsiderate neighbours who played their music too loud but they were quieted down by the staff. All in all a relaxing and mostly peaceful two nights. Went into Komatipoort for dinner and got back onto the property with no problems. Would definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Liz B
Saam met vriende

Rustig, naby natuur maar lodge kort aandag.

Lugversorger in hoofkamer het nie gewerk nie en dit was baie warm. Ons het gerapporteer dat daar nie 'n kontrole was vir lugversorger nie. Ons het ook aan personeel gerapporteer dat lugversorger nie werk nie. niemand het een keer die naweek kom ondersoek instel of kom seker maak dat als in orde was nie. Kombuis was glad nie skoon nie. Kamers was skoon, maar die reuk van riool was opmerklik. Die dame aan diens het ons Sondagaand na 'n ander eenheid toe geskuif met 'n lugversorger. Dankie daarvoor. Pragtige uitsig en lekker rustig. Die oord self word nie onderhou wat tuin en netheid betref nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina O
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het om jou eie ding te doen.

Die plek het alles wat jy nodig het in n' selfsorg-eenheid. Alles is netjies en ruim. Die ligging is perfek vir die wat nie in die wildtuin kan bly nie maar nog steeds vroeg by die hekke wil ingaan. Al die kamers het air-cons wat natuurlik 'n groot pluspunt is! Ons was baie tevrede met die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly en die ligging is perfek!

Ons hele gesin het in nr5 gebly. Pragtig, skoon met lieflike uitsig. Die ligging reg by Krokodilbrug is perfek vir ons Wildtuin-junkies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Geagte Janet, baie dankie vir jou wonderlike resensie vir Elephant Walk Retreat. Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet, ons hoop om jul gou weer te verwelkom.

Elephant Walk Retreat
Tercia L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia L
Saam met vriende

Heerlik ontspanne.

Pragtige rustige plek. Het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Geagte Tersia,
Dankie vir u wonderlike resensie vir Elephant Walk Retreat. Ons is verheug om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom.

Elephant Walk Retreat
Frik B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een nag oorgeslaap, maar onderhoud kort aandag.

Hulle pryse het die laaste jaar met 20% toegeneem! Onderhoud nie op standaard nie, deurslot stukkend, hout afskorting om badkamerdeel deur termiete gevreet, buitelig werk nie. Net een stoel in chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Beste Frik,

Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf vir Elephant Walk Retreat. Ons is jammer om te hoor dat u verblyf by ons nie bevredigend was nie.

Dankie dat u die items wat onderhoud benodig onder ons aandag gebring het, ons sal dadelik aandag daaraan gee. Ons is jammer vir enige ongerief en hoop om u gou weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Elephant Walk Retreat

Elephant Walk Retreat
Tersia P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia P

Heerlike atmosfeer.

Goed geleë. Mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Liewe Tersia, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is bly jy het jou verblyf by Elephant Walk Retreat geniet. Ons hoop om u binnekort weer te sien.

Elephant Walk Retreat
Joe S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe S
Gesin met klein kinders

Very cute, wish we could have been there for sunset.

Nice place, very beautiful location. Got there after dark and were received very well. Wish we could have been there during the day and early evening. Well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Dear Joe,
Thank you so much for your wonderful review about Elephant Walk Retreat. We are delighted that you enjoyed your stay with us, and we look forward to welcoming you back in the very near future for that missing sunset.
Warmest Regards,
The Eli Walk Team

Elephant Walk Retreat
Valentine B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valentine B
Saam met vriende

Really nice stay.

We had a really nice stay in Elephant Walk Retreat, the location is really perfect for people who want to go to Kruger Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Dear Valentine,

Thank you for taking the time to write a review and for your kind words. We are happy to hear you enjoyed your stay with us.

Kind regards
Elephant Walk Retreat

Elephant Walk Retreat
Toy D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Toy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie.

Die plek baie netjies en skoon met uitstekende ligging, maar beslis nie die die geld werd in vergelyking met ander verblyf in dieselfde prysklas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette S
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Was net buite die hek van die Wildtuin wat vir ons ideaal was. Ek sal net voorstel dat die braaie so bietjie aandag geniet aangesien die bodems al bietjie deurgebrand is. Verder was dit eenvoudig stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflig geleë vir besoek aan die Nasionale Krugerwildltuin.

As jy 'n bestemming soek so na as moontlk aan die Krugerwildtuin sal jy moeilik een vind wat beter geleë is as Elephant Walk Retreat by die Krokodilbrug-ingang na die wildtuin. Ons eenheid was redelik netjies en gerieflik en mens kan op die stoep sit en uitkyk oor die Krugerwildtuin net oorkant die rivier. Dit is 'n selfsorgeenheid, maar nie toegerus met 'n eie kombuis nie. Daar is 'n buitekombuis wat ons moes deel met die aanliggende eenheid. Die kombuis was basies toegerus, maar was heel voldoende. My enigste kritiek was die braaigeriewe by ons chalet. Die braaier by ons eenheid was swak ontwerp en in 'n haglike toestand. Ek moes my gereedskapstel uit my voertuig gaan haal om met tang en skroewedraaier die rooster oor die halwe drom oop te forseer, en kon slegs in een hoekie vuurmaak omrede die bodem deurgeroes was. Die hoogte kan nie verstel nie en in die diep drom het dit 'n ewigheid geneem om my stukkie wors te braai. Nee wat, ons Suid-Afrikaners is mense wat braai. Die feitlik onbruikbare braaier is werklik onverskoonbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle R

Very good location.

We were unable to get accommodation in Kruger so booked at Elephant Walk. It was our first stay here and it was really enjoyable. The log cabin was extremely comfortable with beautiful views over the river. It was great to watch the sunrises and sunsets over Kruger from the verandah. The access into Kruger daily was so easy. Elephant Walk is literally a 1 minute drive from Crocodile Bridge Gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Dear Marcelle, thank you for taking the time to write a review, we are delighted to hear your enjoyed your stay with us. Thank you for the compliments, we hope to see you again in the near future.

Elephant Walk Retreat
Guy H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy H
Gesin met tieners

Convenient and wonderful location overlooking the Crocodile River, 3 minutes from the Kruger gate.

Everything we needed for an overnight stay and quick and easy access into the Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel T
Gesin met tieners

Onvergeetlike ervaring.

Ons het tuis gevoel van die oomblik wat ons arriveer het. Mike was so vriendelik en hulpvaardig. Verblyf was onvergeetlik en ons sal hulle ten sterkste aanbeveel. Enigste voorstel wat ek sal maak is dat hulle moet aandui dat die eenheid nie 'n volledige badkamer het nie. Sal beslis weer gaan kuier. Baie dankie aan Coenraad van LekkeSlaap vir sy vriendelike, flink diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi D
Saam met vriende

Fantasties soos altyd!

Dit was soos elke jaar weer baie lekker. Dit raak net bietjie duur nou. Maar solank ek dit kan bekostig sal ek gaan. Dis 'n fantastiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Geagte Lindi

Baie dankie vir jou goeie resensie, ons is bly jy het jou tyd hier by Elephant Walk Retreat geniet. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom.

Vriendelike groete

Elephant Walk Retreat

Elephant Walk Retreat
Ina B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Saam met vriende

Gerieflike verblyf, ideaal geleë! Stunning.

Die plekkie was baie netjies en is ideaal geleë as jy die volgende dag wil ingaan by die Wildtuin, dit is by die hek. Lieflike uitsig oor die rivier. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie L
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stil met die mooiste uitsig.

Ons het dit baie geniet en kon lekker in lê voor ons dag in die Wildtuin. Die atmosfeer was baie rustig en die kinders het die swembad geniet. Die beddens was baie gemaklik en lakens skoon. Badkamers mooi ingerig en 'n aparte toilet was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple accommodation, clean.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Basiese verblyf, skoon.

Kyk na die ster-gradering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja F
Gesin met tieners

Safe, relaxing, bush atmosphere.

Great location, friendly staff, neat room and great getaway. Will recommend it and stay for longer next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Veilig, ontspannend, bosatmosfeer.

Goeie ligging, vriendelike personeel, netjiese kamer en goeie wegbreek. Sal dit aanbeveel en volgende keer langer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Walk Retreat se terugvoer

Dear Sonja,

Thank you for taking the time to give us a review and for your kind words. We hope to see you again at Elephant Walk Retreat.

Kind regards
Elephant Walk Retreat

Elephant Walk Retreat
Lindi D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek. Ek sal enige tyd teruggaan.

Baie dankie vir n fantastiese ervaring. Solank dit bekostigbaar bly sal ek elke jaar teruggaan. Absoluut die moeite werd. Ligging is ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig.

Baie goeie ligging, netjiese chalets, baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Ek sal dit aanbeveel vir natuurliefhebbers, baie stil en rustig, veral in die aande. Heerlik om buite te sit en na die natuur te luister. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki S
Gesin met klein kinders

Pragtig en rustig.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith V
Gesin met tieners

Puik!

Sal beslis weer hier kom bly. Ligging is ideaal, die lugversorging in die huis was heerlik koel in die somerhitte en die swembad is 'n absolute pluspunt en skitterend blou en netjies. Die uitsig van die voorstoep af is ook fantasties. Ons het feitlik daagliks olifante sommer hier op jou voorstoep gehad. Sal die plek beslis aanbeveel. Omdat dit so naby die Krokodil Hek geleë is, kan mens vinnig deur die dag na die wildtuin ry, weer kom afkoel en dan 'n uur of wat later weer in die wildtuin gaan vir 'n "sunset trip".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecily E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecily E

Everything was great!

For the price you pay, you could put in a TV (just for the rugby), but otherwise, perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs is heel goed.

Ek sal weer gebruik maak van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen V
Gesin met tieners

Het slegs twee nagte oornag met die doel om die KNP te besoek.

Goed toegeruste, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het om gemaklik te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda P
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging met wonderlike uitsig oor die Wildtuin.

Netjiese verblyf wat daagliks skoongemaak word. Pragtige uitsig oor die Wildtuin, reg langs die Krokodilbrug-ingang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible

Nice and friendly personnel. Perfect location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmarie M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie M
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly en die uitsig oor die krokodilrivier maak elke oomblik spesiaal!

Heerlike, ontspannende vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor C
Saam met vriende

The place is must go for any tourist

We were a group of eleven and we only slept for one night. We woke up early in the morning and went for game drive. We enjoyed every moment of our stay and the units are so nice and clean; and let's not forget about the incredible swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankie W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ankie W
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf naby Kruger Wildtuin.

Baie lekker verblyf op die voorstoep van die wildtuin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place conveniently situated to where I wanted to be

Quiet, with a good view of part of the park and the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon akkommodasie, met die beste ligging!

Elephant Walk Retreat het seker die beste ligging wat grens aan die KNP. Die olifante het elke dag teen die heining gewei en ander diere was ook sigbaar oorkant die Krokodilrivier, bv. kameelperde. Die eenhede is baie skoon en netjies. Dit is hoogs aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nutin D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nutin D

Lovely view

Elephant walk retreat is situated in a beautiful and tranquil location 5m outside the Crocodile Bridge Gate. I would recommend this stay if majority of your time is spent in the park. The kitchen is situated outdoors which makes it impossible to prepare dinner at night without insects flying in your food. However it is the wild. The rooms are small and there is no privacy in terms of bathroom facilities. I saw plenty of animals from the leisurely position of the cabin. Good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert Z - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert Z
Saam met vriende

Baie oulik!

Ek sal definitief weer by Elephant Walk Retreat gaan bly. Dit is baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

The rooms were lovely, the view amazing and park accessibility and swimming pool were fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese verblyf.

Dit is absoluut wonderlik om hier te oornag. Die olifante loop reg voor jou huisie verby en die nagstilte is wonderlik. Kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Pragtige goed versorgde eenhede, vriendelike personeel, baie rustige omgewing. Onbeskryflike natuur tonele gesien en olifante wat 100m van jou af loop as jy in die aande braai. Was awesome. Baie dankie. Beveel ten sterkste vir enige een aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur N - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur N

Well Located

Nice place located at a right spot. I enjoyed the sound of birds and hippos during the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Gesin met klein kinders

Enjoyed the stay - awesome hosts

I stayed in the more basic of the units which shared a bush kitchen with another unit. Although there were utensils provided I did buy my own as the kitchen was not in the best of states. The accommodation was more than adequate and being able to see game right on your front doorstep was definitely a treat. I did make my booking at the last minute and was advised by the hosts that the accommodation and kitchen were basic. Mike and Stephanie were also very accommodating hosts who were more than willing to go the extra mile. My kids had an amazing time! We got the opportunity to speak to some guests staying in the luxury units and they raved about the facilities in those cabins. I will definitely make a plan to go back in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel A - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel A
Gesin met klein kinders

Easy access to the Crocodile Bridge @ Kruger Park.

Fantastic atmosphere and accommodation. Friendly host. Excellent location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl G - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl G

Great

Very clean,secluded, and relaxing. Exellent view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay. We will visit again.

The room was nice and clean and the bed was very comfortable. Around the outside (the kitchen and the carpark) it was a bit muddy and we trampled it inside but had no broom to clean it ourselves. We would have also like more relaxing chairs. Otherwise, lovely. Thank you for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen J - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine

Very conveniently located, some interesting birds visit the gardens. Friendly owners, peaceful and quiet. Was a bit disappointed with the unit allocated, but otherwise everything was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob D - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob D
Gesin met tieners

Excellent Location, well maintained. Had a great time. Exceptional value for money.

Would highly recommend this venue. Wonderful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia B - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B

Awesome

Everything at Elephant Walk was perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilbrug, Krugerwildtuin-grens, Krokodilbrughek, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnCRaFWrBzPSVqU2qwue4G0nDOEB8TSUw8UI3k8Df061RPGOaXe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 3) 76 5 1 5 Crocodile Bridge Kruger National Park Boarder 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.364017997558 31.896443367004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem