Eleven on Sprigg
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R895R716 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eleven on Sprigg bied gerieflike verblyf in 2 aparte eenhede op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Dit is in Table View, 3,5 km van Bayside Mall en 5,3 km van Blouberg se strand af.
Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n waaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n mikrogolfoond in elke eenheid.
'n MyCiTi-busdiens is beskikbaar in die area met aangewese bane vir busse. Die verblyf se ligging bied toegang tot lieflike strande, die Atlantic Beach-gholflandgoed, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Eleven on Sprigg het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom