Prins Albert Akkommodasie by Elfen House and Cottage | LekkeSlaap
+33

Elfen House and Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 53, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elfen House and Cottage is in Prince Albert geleë. Die privaat vrystaande eenhede kan apart of saam bespreek word.

Die Karoo-styl huis beskik oor lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv-kanale, WiFi en 'n houtvuurstofie vir die winter in. Die lieflike binnehof met 'n swembad, braaigeriewe, buitestort en dagbed is die ideale plek om luilekker Karoo-dae deur te bring.

Die kothuis skuil in 'n afgesonderde tuin en is 'n elegante eenslaapkamerkothuis. Geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale met KykNet! en gratis WiFi in. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Let asb. daarop dat dié eenheid nie 'n stergradering het nie.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die perseel is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die nabygeleë Koppie-roete met uitstekende uitsigte oor die dorp en die Karoo.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 91 resensies vir Elfen House and Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Nieuwestraat 53, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elfen House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 53, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl5RmKqrja500Q02aoZ66V0l1BlXCMWoOrJ4zV4Kltqt5maO58Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 53 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.226544653703 22.028755275133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za