LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elfen House and Cottage | LekkeSlaap
+31

Elfen House and Cottage

Selfsorg
Elfen Cottage
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en 'n dubbelstoofplaat vir selfsorgdoeleindes. Koffie, tee, tuisgebakte beskuit, suiker en melk word voorsien. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en die rietplafonne het plafonwaaiers. Daar is 'n stoep wat noord front in die dorp se rigting en die tuin bied privaatheid en 'n beskutte braai-area. Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die kothuis is in 'n stil area weg van die hoofpad en is naby die restaurante, winkels en die staproete oor Gordon se koppie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elfen House
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie Karoo-huis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke is ingesluit. Die kombuis het 'n gasstoof, yskas, vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale en 'n studeerhoekie met WiFi bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 53, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564f1067628b2314fc9d8ad404ff5ba9f172938402fa44c94f9018539f9c1e3f0ca90a0f5b15a685f60f011c6f1559ec2a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 103 5 1 5 53 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.226596258698 22.028567520502
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!