LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elgin Country Lodge | LekkeSlaap
+66

Elgin Country Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Elgin Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karen O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen O
Saam met vriende

Die kuier was kort maar heel aangenaam.

Die mense is vriendelik en het ons tuis laat voel, ook het Pat ons informasie gegee van waar ons lekker kan eet en dinge om te doen.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike oorsig van ons Gastehuis en van myself. Ek is so bly dat u u verblyf hier geniet het en waardeer u vriendelike kommentaar.

Groete
Pat

Elgin Country Lodge
Laetitia L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs deur 'n uiters professionele gasvrou, Pat. Lieflike kamer, ten volle toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig kry

Elgin Country Lodge is ideaal geleë om die hele gebied vanaf Elgin Vallei, Grabouw tot by Hermanus te verken. Die Elgin Country Lodge is sentraal, en word uitstekend bestuur. Die kamers is pragtig, met 'n uitsig op die berge en lieflike appelboorde. Ontbyt word stylvol voorgesit en bedien. Die gasvrou, Pat, is uiters professioneel, en sien om na al die behoeftes van haar gaste. Ek kan hierdie verblyf met graagte aanbeveel.

Fourie K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fourie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

We enjoyed our stay at Elgin Country Lodge. We stayed for 2 nights while participating in Wine2Whales mountain bike stage race. The lodge is conveniently close to Oak Valley and we could ride in and out with our bikes. The views from the stoep were spectacular. Our room was spotless, the public lounge is stuffed with good books and breakfast was good - fresh fruit etc. Pat is an amazing host and went out of her way to make us feel right at home. I would certainly strongly recommend it.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Thank you very much for the wonderful review of our Guesthouse and myself, We are very pleased you enjoyed your stay here and look forward to seeing you back soon. Please contact me when you are able to book.

Kind regards
Pat

Elgin Country Lodge
Lisa S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S
Gesin met tieners

The cleanest guest house we've ever stayed in! There was nothing more we could have asked for.

We loved our stay in the upstairs room - it was warm and cosy and provided everything we needed including a spectacular view. Everything was really well organised, complete with a secure place to lock our bicycles. We had super breakfasts and enjoyed the use of the lounge and fireplace at night.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Thank you so much, Lisa, for the terrific review of our Guesthouse, we are so pleased you enjoyed your stay here and hope to see you again.

Kind regards
Pat

Elgin Country Lodge
Marlene V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde - Rus vir jou siel!

Puik gastehuis. Ons was vriendelik ontvang en ons gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die kamer is super netjies en skoon en was daar niks wat ons in dié kamer kort gekom het nie. Selfs die filterkoffie in dié kamer is ‘n groot bederf. Die kontinentale ontbyt was heerlik en smaakvol voorberei. Ons sal vir seker weer hier kom bly en sal dan definitief langer bly as die 2 dae wat ons nou gebly het.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was ons plesier. Ons is so bly dat julle jul verblyf hier geniet het en sien daarna uit om julle weer te sien.
Tot weersiens,
Pat & Ti

Elgin Country Lodge
Thea R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super netjiese, rustige en goed geleë akkommodasie in die Elgin-vallei.

Ons was ontvang deur 'n baie gasvrye Pat wat uit haar pad gegaan het om alles vir ons so gemaklik moontlik te maak. Die lodge is omring met appelboorde wat so 'n rustigheid gee. Die tuin en kamers van die lodge is supernetjies en voldoen aan al die vereistes. Sal Elgin Country Lodge beslis aanbeveel. Dankie aan die webtuiste, dat ons altyd op hulle aanbevelings kan vertrou.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly jy het ons gastehuis geniet en hoop om jou weer te sien.
Beste Groete,
Pat

Elgin Country Lodge
Alet S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S
Saam met vriende

Stunning!

Ons het daar aangetrek vir ons troudag en hulle was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons groot dag so mooi as moontlik is. Weereens dankie vir alles!

Elgin Country Lodge's terugvoer

Dit was so 'n plesier om jou en jou (nou man) te bedien. Die volgende oggend by ontbyt is ek alles vertel van jou pragtige troue. Jy het so 'n pragtige bruid gemaak.
Beste wense vir liefde, geluk en sukses vir ewig.

Pat

Elgin Country Lodge
Wayne G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pat was awesome.

Pat went out of her way to see to our needs.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Thank you so much for the great review - it was an absolute pleasure having you and we hope to see you again.

Kind regards

Elgin Country Lodge
Juan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en netjies!

Als was baie netjies en skoon, baie mooi ligging. Vriendelike ontvangs.

Marisa V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa V
Besigheidsreis

Ou plaashuis tot luuksheid omskep.

Hierdie ou plaashuis is omskep in 'n luukse gastehuis. Die kamers is netjies en ruim, en die bestuurder handhaaf hoë standaarde. Die plaas is oorkant Peregrine op die N2. Ek aarsel nie om dit aan te beveel nie.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die evaluering. Ons wil graag weer die twee van julle sien.

Elgin Country Lodge
John T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good location and comfortable.

Good accommodation, good service, good location. Needs hot breakfast.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Thank you for the review. We hope to see you again.

Kind regards,
Elgin Country Lodge

Elgin Country Lodge
Johan H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker op die plaas.

Lekker blyplek op 'n werkende plaas. Groot ruimtes en dit was gerieflik en netjies. Personeel vriendelik.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die evaluering. Dit was aangenaam om u by ons lodge te kon akkommodeer en ons wil u graag weer sien.

Elgin Country Lodge
Olivia K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia K
Saam met vriende

Picturesque home from home.

We really enjoyed our stay at Elgin Country Lodge. The location is great, right near Peregrine Farm Stall and central to the area, the rooms were clean and beautiful and the farm is beautiful. We enjoyed our stroll through the orchards. Pat is an absolute gem, she really makes the place feel like home away from home.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Thank you so much Olivia. It was such a pleasure hosting you and your friend, and I would love to see both of you return with your husband's for a relaxing stay in our lovely Valley.

Kind regards,
Pat

Elgin Country Lodge
George B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accessible and very comfortable.

Upmarket property on a working fruit farm well situated for access to Elgin's attractions. The host was very friendly and hospitable!

Elgin Country Lodge's terugvoer

Dear George,

Thank you so much for your review. It was such a pleasure hosting the 2 of you and, once again, so sorry you missed breakfast. You are such an interesting couple to talk to and I do hope to see you again when visiting our Elgin Valley.

Kind regards,
Pat

Elgin Country Lodge
Kelly W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A country retreat.

Beautiful accommodation to relax and get away from it all. Pat is a gracious hostess, opening the lounge and kitchen area to her guests after hours. The room upstairs is particularly beautiful and spacious and private.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Thank you so much for your wonderful review Kelly.
It was such a pleasure hosting the 2 of you and I am so pleased you enjoyed the views of our orchards from our upstairs room.

Elgin Country Lodge
Jacques D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons het by die gastehuis aangekom en is verwelkom soos ou vriende, die kamers is ruim en vlekkeloos. Die appelboord wat aan die gastehuis grens wemel van voëlklanke en die sin van kalmte verkwik jou siel. Die een dag se wegbreek het ons gebaat soos drie weke se vakansie, ek gaan definitief weer terug.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir 'n lieflike ontmoeting. Dit was 'n plesier om julle hier te hệ.

Ons sien regtig uit daarna om julle weer te sien, as julle na Elgin kom.

Groete
Elgin Country Lodge

Elgin Country Lodge
Jolene V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifull view.

The room was beautiful and it has an amazing view.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Thank you, it was a pleasure having you stay with us. We would love to see all of you again should you come to Cape Town.

Kind regards,
Elgin Country Lodge

Elgin Country Lodge
Sarah-may S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-may S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommended.

Tastefully decorated combo old and new. Newly conversion of 1950's farmhouse. All pluses. Will visit again when next attend a Cluver amphitheatre concert.

Elgin Country Lodge's terugvoer

Thank you Keith and Lynette, it was a pleasure having you and we look forward to seeing you again.

Have a good festive season.

Kind regards,
Elgin Country Lodge

Elgin Country Lodge
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjpWgBoorkH0jSyzN0RO0U4nBEzVue8h9V0JKJCB6DF0ZkOA6mU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Vredenhof Farm Off The N2 7180 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.164377620376 19.037198677246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!