Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elite Retreats - Hillside Villa A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 25, Houtbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elite Retreats - Hillside Villa A is 'n bekoorlike selfsorg-villa wat op 'n veilige landgoed geleë is. Dit is hoog in 'n gesogte area van Victorskloof geleë en spog met 'n uitsig oor die hele Houtbaai-vallei en op die berge.

Hierdie pragtige villa het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die kamers lei na 'n terras wat met 'n lieflike uitsig spog. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer se badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n toonbank toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eet- en sitarea se deure lei na 'n uitgestrekte terras met 'n privaat swembad en 'n asemrowende uitsig op die berge en oor die vallei. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Die verblyf het kragopwekkers en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Elite Retreats - Hillside Villa A sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Parklaan 25, Houtbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 25, Houtbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ce1cd408c7c25540e3be04d157b532df5f1305be8dd3ccf18363e4a166f053c585ace059bbf5decbab9cedaf179f9ef10d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4) 25 Park Avenue Hout Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.015898797212 18.352063337434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem