Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth Manor Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Elizabeth Manor Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Johan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Gerieflik geleë, beddens was goed en ontbyt heerlik.

David, was die bestuurder. Hy was vreeslik vriendelik en altyd bereid om te help. Ons het baie lekker daar gebly en sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda A
Besigheidsreis

Baie netjies, kamer is groot en die free WiFi is 'n bonus.

Die area is stil. Heerlike ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens Marthinus W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens Marthinus W

Baie lekker!

Die gastehuis was goed geleë, baie netjies. Ons het vriendelike, goeie diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elizabeth Manor Guest House se terugvoer

Goeie Dag

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly U het U akkommodasie hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien

Groete
Bestuurderes

Elizabeth Manor Guest House
Christa H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nightmare.

The place is dirty. Cleaners were lounging on the couch in the library/ lounge. The room was not the suite I had booked. Very old. Pillows are disgusting. We went out to dinner and when we came back and I plugged my cellphone in to charge the electricity tripped, never to be seen again. Was hot in the room without the air-con. My partner went with the guy to look at the DB board, that's when he saw the kitchen. We never even had the breakfast as a result. Outside next to the pool was a bin with pizza boxes etc. When we arrived the next morning it was still there. Nobody seems to oversee what is happening there. Really disappointed. It is not worth R700 a person a night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n nagmerrie.

Vuil. Die skoonmakers het hulself tuis gemaak op die bank in die sitkamer. Het nie die en suite-kamer gekry wat bespreek is nie. Baie oud. Kussings afskuwelik. Ons het uitgegaan vir aandete. Met ons terugkeer, toe ek my foon inprop om te laai, het die krag afgeskop en nooit weer aangegaan nie. Die kamer was baie warm sonder lugversorging. My metgesel het saam met een van die persone gegaan om na die verdeelbord te kyk en dis tóé dat hy die kombuis gewaar. Ons het om hierdie rede toe maar liewer nie ontbyt genuttig nie. Buite langs die swembad was 'n drom met pizza-bokse, ens. Die volgende oggend was dit steeds daar. Dit lyk nie of enige iemand toesig hou nie. Uiters teleurgesteld. Nie R700 per persoon per nag werd nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elizabeth Manor Guest House se terugvoer

Dear Christa,

Thank you for bringing this complaint to our attention. First and foremost, I would like to apologize for any inconvenience we may have caused during your stay. With the heavy rain and lightning there was a large power outage in the area, which caused the guest house not to have power for the night. The air-cons and power sockets could therefore not operate. Our staff were sitting in the common areas to be able to assist our guests during this time without electricity, as we had one extremely sick guest as well on the premises who needed extra care. Above all else, providing excellent customer service is our main goal and it is unfortunate that you were not treated with the respect you deserve. Given the opportunity we will rectify the mistakes and hope to see you in the near future.

Warm regards,
Tanya - Manageress.

Elizabeth Manor Guest House
Diane V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane V

Excellent location to the medical facilities and shops.

Nice rooms and the service is adequate. Good location to shops and medical if you have a car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sophia O
Enkelreisiger

Die kamers kort aandag.

Adres is misleidend. Is dit 141 of 65? Kamer was nie skoon nie. Lyk skoon. Mure vol krake, daar was nie koffie nie, ek moes vra daarvoor. Geen DStv. Handy Andy was in badkamer "vergeet". Daar was sweets papiere in die kamerdrommetjie. En 'n papier in een van die laaie. Handdoek in kamer was vol gate. Oud. Rustig in eetkamer by ontbyt, een van die cleaners maak skoon met haar selfoon loud op haar musiek gestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elizabeth Manor Guest House se terugvoer

We had a patient who checked out very late out of the room for unforeseen circumstances. We do apologise for any inconvenience caused. On all our websites our address show 141 First street Cnr Elizabeth Ave SANDHURST Sandton, not sure were the misleading directions came from. Thank you for staying with us and helping us improve our service .
Kind regards
Manageress

Elizabeth Manor Guest House
John T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John T
Enkelreisiger

Business trip.

Value for money, friendly and efficient staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elizabeth Manor Guest House se terugvoer

Dear John
Thank you for your response and for being a valued and great guest. You were a pleasure to have with us. We look forward to welcoming you back in future. Elizabeth Manor

Elizabeth Manor Guest House
Pieter Francois R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag by EM sodat ons Maandagoggend by US Embassy kon wees.

Personeel deurgaans baie vriendelik - vanaf aankoms (groet my op my naam) tot met vertrek. Gerieflike kamer met lekker bed. Gee miskien net aandag aan krane by bad en wasbak - dit is los. Ontbyt baie lekker en die koffie is heerlik! Baie lekker om te kan Afrikaans praat. Ligging uitstekend vir ons. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Besigheidsreis

Goeie, vriendelike diens.

Baie netjies en die mense baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Francois R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Francois R
Besigheidsreis

Baie vriendelike en behulpsame personeel met aankoms en vertrek.

Lekker koffie by ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrismari S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismari S
Besigheidsreis

Friendly and helpful staff, very nice breakfast

Friendly and helpful staff, very nice breakfast, relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelly B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelly B
Besigheidsreis

It was very nice.

Food tasted very nice. Food was ready by 06:00am. Room was clean by the time I got back. All in all it was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond K
Besigheidsreis

Baie aangename en rustige omgewing.

Die kamer was baie netjies en skoon. Die personeel was baie behulpsaam en het van geen moeite ontsien om van hulp te wees in 'n onbekende omgewing nie. Baie vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Besigheidsreis

Pleasant experience - esspecially when the staff was fluently speaking Afrikaans.

Friendly, professional, and they have a good memory.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstestraat 141, Hoek van Elizabeth-laan, Sandhurst, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzOqjBdlDcDDT47l2aQv33HhhIUOiSD1oPphKwTX2GviaT0Znhm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 141 First Street Cnr Elizabeth Avenue 2157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.106043758039 28.044362068176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem