Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ella se plekkie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ella Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ella se plekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jurgen D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen D
Gesin met klein kinders

Sal dit beslis weer doen.

Dit was baie lekker gewees. Die gasvryheid wat ons ontvang het was uit die boeke. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met alles wat nodig is.

Ons het heerlik gebly met ons kleinkind. Ella het soveel moeite gedoen. Al die ekstras het haar hartjie so bly gemaak. Die plekkie is 'n juweel met alles wat nodig is. Sal beslis weer kom. Lekker naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ella se plekkie se terugvoer

Baie dankie

Ella se plekkie
Rene E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename kuier by Ella se plekkie.

Ons het baie lekker gebly, en het wonderlike gasvryheid beleef! Haar plekkie is pragtig met alles wat ons nodig gehad het. Ook is daar 'n ruim area buite met 'n swembad wat tot ons beskikking was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ella se plekkie se terugvoer

Baie dankie

Ella se plekkie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vyfde Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeadeb8b2dffb41ca0b885ff0300ab71852c93bd6edf532f4999f6e93b2d60f7e61c6396bfe1757c4f18c87a747889266444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 4 Fifth Turn Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -32.970358532253 17.890721760713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem