LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ellefsen Golf Villa 177 | LekkeSlaap
+25

Ellefsen Golf Villa 177

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Nov 2020 tot 13 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellefsen Golf Villas 177, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 059 R1 544 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ellefsen Golf Villa 177 is 'n selfsorghuis op die Langebaan Country- Estate en kyk uit oor die Gary Player-gholfbaan.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamers het 'n stort, 'n bad óf beide.

Die kombuis het als wat nodig is om kos voor te berei en daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. In die leefarea is daar 'n TV met DStv. Dié area lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en ingeboude braai.

Verder is daar 'n motorhuis vir 2 voertuie. Ellefsen Golf Villa 177 is naby die strand en 6 km van die Mykonos Kasino en Laguna Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ellefsen Golf Villa 177 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ellefsen Golf Villas 177, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 059
Vanaf R1 544
per nag (plek vir 6)
was R2 059
Vanaf R1 544
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellefsen Golf Villas 177, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9WqWPeKdodhTICAIQBF3pz1GUdPsornRxrf62xZoRGCHdYE5iN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 059, nou Vanaf R1 544  per nag (plek vir 6) 177 Ellefsen Golf Villas Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.077277182666 18.047581050289
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!