+32
Selfsorg in Langebaan

Ellefsen Golf Villa 177

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of wettige verantwoordelikheid vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die geriewe of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie vakansiehuis of op die eiendom mag ly nie.

Rook is verbode.
Troeteldiere is verbode in die vakansiehuis, behalwe deur spesiale reëlings vir gidshonde vir visueel gestremdes.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die sleutel- en breekskadedeposito word gewoonlik binne 10 werksdae na vertrek terugbetaal.

Die volgende word nie by die eiendom toegelaat nie:
Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou, partytjie of disko, 21ste verjaardagpartytjie,
Matriekbyeenkomste (selfs na hul finale eksamens),
Hengeslagpartytjies en hennepartytjies, en
Geen onder-21-jariges sal by die eiendom geakkommodeer word sonder toesig van volwassenes nie.

Let asseblief daarop dat, benewens die huisreëls, landgoedreëls ook tydens u verblyf van toepassing is. Hierdie word deur die landgoedbestuur vasgestel en is apart van die eiendomsreëls. Ons versoek u vriendelik om uself daarmee vertroud te maak om 'n gladde en aangename verblyf vir uself en u bure te verseker.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 633
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 633
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 633
per nag (plek vir 6)
Bespreek

177 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7dfbe09136c8c7f646d9cb88a011b2ff96bc38b3f801377e671c72837de7a0e2aa0aca0aa13b5fcfcb96d9a4b949b7e356a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 633 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 177 Ellefsen Golf Villas Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.077277182666 18.047581050289
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang