+32
Selfsorg in Langebaan

Ellefsen Golf Villa 177

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 177 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ellefsen Golf Villa 177, Langebaan 6-slaapplek is 'n selfsorghuis in die Langebaan Country Estate in Langebaan. Die vakansiehuis kyk uit oor die Gary Player-gholfbaan.

Hierdie volledig gemeubileerde huis bied slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 driekwartbeddens. Die badkamers het 'n stort, 'n bad of albei.

Die volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toestelle om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met volle DStv en lei na 'n oordekte stoep met 'n buite-eettafel met sitplek en 'n ingeboude braai-area.

Die huis beskik ook oor 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors om in te parkeer. Ellefsen Golf Villa 177 is ook naby die strand geleë en binne 6 km van Mykonos Casino en die Laguna Mall.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 350

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 177 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ellefsen Golf Villa 177 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 33% AF!

Vanaf R3 624
R 3 624 R 2 416
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 624
R 3 624 R 2 416
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 624
R 3 624 R 2 416
per nag (plek vir 6)
Bespreek

177 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7dfbe09136c8c7f646d9cb88a011b2ff96bc38b3f801377e671c72837de7a0e2aa0aca0aa13b5fcfcb96d9a4b949b7e356a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 624 nouVanaf R2 416 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 177 Ellefsen Golf Villas Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.077277182666 18.047581050289
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang