Ellipsis Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brenton Park 26, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ellipses Cottage is op die skilderagtige Tuinroete geleë in 'n natuurreservaat by Brenton Park in Lake Brenton, Knysna. Die naam Ellipses verwys na die drie kolletjies of punte aan die einde van 'n onklaar sin. By Ellipses kan jy ontspan in die natuur en besluit hoe jy jou vakansie wil geniet, dit is jou keuse!
Die kothuis het 1 koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met linne. Verder kan 2 matrasse vir kinders gereël word, maar linne word nie ingesluit nie. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Maaltye kan in die eetarea genuttig word of op die patio waar daar lekker braaigeriewe is. Die leefarea beskik oor 'n rusbank en verskeie stoele wat rondom 'n TV met SABC-kanale gerangskik is. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag.
Die kothuis is in 'n parkagtige omgewing geleë, stapafstand vanaf die Knysna-strandmeer met jetty-geriewe, en slegs 5 minute per motor vanaf die hoofswemstrand by Brenton-On-Sea. Die park bied 2 tennisbane, 'n swembad, wasgoedgeriewe en 'n speelraam vir kinders.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Brenton Park 26, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Ellipsis Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lake Brenton Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brenton Park 26, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom