Elsa's @ 27
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 465
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Annamarie S - Jun 2024
Algehele gradering
Elsa se gasvryheid is van die hoogste gehalte!
Louise V - Jun 2024
Algehele gradering
Een aand oornag, aangename ervaring, netjies en skoon, vriendelik ontvang.
Anne E - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Juanita L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker daar, baie stil area en diens was uitstekend.
Adriaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Adriaan C - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Remon V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en lekker.
Hermien V - Apr 2024
Algehele gradering
Comforting stay over on route.
André K - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename vriendelike en egte boere-gasvryheid. Ons kom weer!
Lees meerJohn K - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic stay.
Marius H - Apr 2024
Algehele gradering
Well rested.
Hannelie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig. Skoon. Bedagsaam. Vriendelik. Goed ingerig.
Helene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Karoo gasvryheid op sy beste.
Nico V - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, safe and very friendly facilities!
Denise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lizelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable and central.
Hennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry.
Gerda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was fantagmagories lekker gewees, baie dankie Elsa.
Viv C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Paul H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fit for purpose well.
Patrick S - Mrt 2024
Algehele gradering
So comfortable, clean and friendly.
Izak G - Feb 2024
Algehele gradering
Keurig en sielsrus. Maak gerus gebruik, sal nie spyt wees nie!
Henriëtte P - Feb 2024
Algehele gradering
Prima adres voor tussenstop.
Christiaan W - Feb 2024
Algehele gradering
Die eienaar laat jou gou tuis voel.
Oliver B - Feb 2024
Algehele gradering
Safe, cozy and peaceful.
Arthur C - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable stay with a very obliging hostess.
Rentia V - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvrye en netjiese verblyf na 'n lang rit.
Gabriele G - Feb 2024
Algehele gradering
Real Karoo hospitality in a small town.
Jacobus O - Feb 2024
Algehele gradering
Oornag stop gewees, vriendelike diens.
Mari K - Feb 2024
Algehele gradering
Oorslaap. Gaan beslis weer daar oornag.
Nelmarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Mara S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, lekker, tipies Karoo vriendelik.
Sydonia Cristina D - Feb 2024
Algehele gradering
Would recommend.
Henri L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangename gastehuis om in oor te slaap. Die kamer was baie netjies en skoon.
Andries D - Feb 2024
Algehele gradering
Leke en geslaap by gasvrye Elsa.
Dr. Paul E - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik en baie gerieflik.
Jani C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Deon S - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Elsa L - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Len E - Jan 2024
Algehele gradering
Oase na 'n lang rit.
Antoinette V - Jan 2024
Algehele gradering
Die lugversorger in die hitte van Britstown het gesorg vir 'n aand vol rus. X.
Lynne H - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Nicola L - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Lizelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Huis weg van jou huis.
Annelie F - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en veilig en aangenaam.
Sari J - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly en so lekker! Dankie.
Nicola L - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Lineke H - Des 2023
Algehele gradering
Warm verwelkoming en heerlike oorslaapplek.
Noelene V - Des 2023
Algehele gradering
Verwelkomend, gasvry, netjies en skoon.
Esmari G - Des 2023
Algehele gradering
Hartlik.
Jenefer N - Des 2023
Algehele gradering
Clean, safe and well-priced.
Zel-louise V - Des 2023
Algehele gradering
Gasvryheid in Britstown.
Patricia E - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Anke V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel en kon lekker rustig wees.
Neels R - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou. Heerlike aandete en aangename geselskap.
Riana E - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer kom!
Morten S - Des 2023
Algehele gradering
Good value for money. Safe parking.
Marinda G - Des 2023
Algehele gradering
Oornag.
Juanri D - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Keagan C - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Silke B - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker oornag plek.
Louis V - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik, welkom gevoel, skoon en netjies! Dankie.
Sandra M - Okt 2023
Algehele gradering
Familie-kuier gevoel!
Lees meerCornelis A - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig en prakties.
Annemarie V - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Willem N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Suzanne N - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het 2 aande oorgebly. Alles was netjies en skoon.
Johannie C - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en ideaal vir 2 klein hondjies.
Martin N - Sep 2023
Algehele gradering
Die Karoo se besbewaarde geheim.
Johan H - Aug 2023
Algehele gradering
Die blyplek is skoon en goed ingerig.
Johan H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly.
Stephen P - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag op 'n lang pad!
Charles L - Aug 2023
Algehele gradering
We had a great stay. Elsa is such a vibrant host. "Walking out of a forest".
Gerrie P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Pearl-ann L - Aug 2023
Algehele gradering
Owner is super friendly and room was beautiful. Dining room just as good.
Elize D - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, netjies, heerlike ete.
Naomi B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Riana M - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike blyplek na 'n lang rit.
Patricia D - Aug 2023
Algehele gradering
Was heerlike rustige verblyf. Elke eenheid het ook privaatheid om buite te kan ontspan.
David P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie nice. Elsa is 'n ster. Braaipakkie met mengelslaai was baie lekker.
Henk T - Aug 2023
Algehele gradering
Vinnige stop, maar perfek!
Grietje B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stephanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie. Baie gasvry!
Frans V - Aug 2023
Algehele gradering
Oasis vir reisiger.
Retha B - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Sally D - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese akkomodasie en waarde vir geld.
Louis V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike Karoo-gasvryheid.
Francois N - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Lees meerSanet S - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvry, skoon en gerieflik.
Ansie R - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid.
Maddelyn M - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens ervaar. Eienaars en werkers is baie behulpsaam. Huis en tuin is pragtig.
Wouter W - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, veilig en gemaklik.
Elbie L - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker, vriendelik, gerieflik, netjies en veilig.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Elize C - Jun 2023
Algehele gradering
Friendly service, nice warm beds.
Hennie S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stefanie N - Apr 2023
Algehele gradering
Beveel dit aan! Fantasties! Elsa is 'n juweel!
Salome V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf - perfek vir 'n oorstop op pad na jou destinasie.
Lees meerGeoffery H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie gasvrou, baie vriendelik.
Elize V - Apr 2023
Algehele gradering
Karoo Gasvryheid op sy beste!
Lees meerLaura V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en als wat nodig was.
Eddie S - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goeie diens.
Dina C - Apr 2023
Algehele gradering
Ruim.
Helen S - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent! Highly recommended.
Karen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en pragtige mense.
Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongeëwenaarde gasvryheid.
Thea V - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, relaxing, clean and fresh accommodation. Good breakfast.
Ansie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Philip D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik en rus.
Elmarie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was keurig en smaakvol.
Rudi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig gebly.
Roelf J - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Ronelle N - Feb 2023
Algehele gradering
Elsa is 'n wonderlike gasvrou. Sy is tegemoedkomend en super gasvry. Haar kamers is pragtig en netjies. Daar kort absoluut niks.
Roelf V - Feb 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Marius F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie veilige, skoon en netjiese verblyf.
Viv C - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Zaaiman S - Feb 2023
Algehele gradering
Die oorstaan daar was 'n hoogtepunt van 'n heerlike toer.
Annaleen C - Jan 2023
Algehele gradering
Cosy, clean, but noisy at night from filling station next door.
Angeline B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gasvry.
Dolf K - Jan 2023
Algehele gradering
Alles doelmatig.
Mariaan B - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is.
Mark R - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Puik, puik, puik.
Mariaan V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was voldiende vir 'n plek om te oornag.
Abraham C - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik, puik, lekker.
Jannette K - Des 2022
Algehele gradering
Ontspanne, vriendelike atmosfeer.
Ampie G - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid net soos Karoo-mense dit kan doen.
Colleen K - Des 2022
Algehele gradering
Hanteer gaste soos familie en gaan die ekstra myl om gaste te laat tuis voel.
Chris P - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Theo En Petro D - Nov 2022
Algehele gradering
Wow. Gevoel soos tuiskoms.
Ankia G - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename oorblyplek. Met 'n warm gasvrou en skoon kamers. Ek sal haar blyplek enige tyd aanbeveel.
Anton G - Okt 2022
Algehele gradering
Veilige oornag-blyplek.
Hannerie M - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Gerda M - Okt 2022
Algehele gradering
Ek het slegs oornag en is die volgende oggend vroeg weg. Baie vriendelik ontvang. Kamer was ruim, pragtig en stylvol.
Hannes N - Sep 2022
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap en goeie ontbyt.
Mike D - Sep 2022
Algehele gradering
Oase na die lang pad!
Marguerite J - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly en gekuier.
Susan R - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig.
Lurina F - Sep 2022
Algehele gradering
Nommerpas in elke opsig.
Les L - Aug 2022
Algehele gradering
Well hosted, perfect stop! Everything shipshape.
Jan D - Aug 2022
Algehele gradering
Perfek.
Nico S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Theresa H - Aug 2022
Algehele gradering
Exceeded expectations.
Sonja M - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Alta V - Aug 2022
Algehele gradering
Alles was netjies en mense baie bedagsaam.
Wilna V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met vriendelike ontvangs.
Gerhard V - Jul 2022
Algehele gradering
Ek kom weer!
Monja P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie tuis en welkom gevoel.
Albertus B - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en netjiese verblyf.
Yolande T - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely dinner but no hot water for shower.
Ricardo F - Jul 2022
Algehele gradering
The hospitality recieved was great.
Kobus P - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Christo C - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carol E - Jun 2022
Algehele gradering
Spotlessly clean. Lovely, warm, winter sheets and electric blankets for the cold winters nights.
Theunis D - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie rusplek.
Christelle F - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Dankie.
Ester B - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik en rustig gekuier by Elsa's; ons tydjie was net te kort. Sal beslis weer gaan.
Susan D - Apr 2022
Algehele gradering
Ek het by Elsa's oornag op pad Kaap toe.
Bossie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Karoo-nostalgie!
Lees meerJohan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en gemaklik.
Maarten L - Mrt 2022
Algehele gradering
Welkome ontvangs.
Eric K - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Louna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Mionneke K - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste in Britstown gewees.
Lees meerKotie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Oase in die Karoo. Baie dankie.
Willie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Sommer alles vir die prys was uitstekend.
Hugo L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Charmaine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties. So welkom gevoel. Elsa en haar span is tops!
Willie J - Feb 2022
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en vriendelike mense.
Theuns M - Feb 2022
Algehele gradering
Friendly, clean, helpfu, value for money.
Danie V - Feb 2022
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad Kgalagadi toe.
Deon B - Feb 2022
Algehele gradering
Huis weg van ons huis.
Gerhard L - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Netjiese eenheid.
Fiona K - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Annemarie D - Jan 2022
Algehele gradering
Dis 'n veilige netjies plek met die beste vriendelikste diens wat ek nog by 'n gastehuis ontvang het. Probeer gerus haar aandetes, dis baie lekker en goedkoop.
Karen C - Jan 2022
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Lukas P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Therese C - Des 2021
Algehele gradering
1 night accommodation.
Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Boere-gasvryheid.
Phillip B - Des 2021
Algehele gradering
Was soos by ma se huis.
Hendrik C - Des 2021
Algehele gradering
Friendly, homely Karoo accommodation.
Andrea S - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely lovely! Comfortable, neat & clean
Nico H - Des 2021
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, heerlike kos en Elsa is 'n awesome gasvrou
Riana E - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oorslaap op pad Weskus toe.
Ronell C - Nov 2021
Algehele gradering
Weereens heerlik gebly.
Helena D - Nov 2021
Algehele gradering
Kort.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Clean, friendly and helpful.
Ivan O - Okt 2021
Algehele gradering
Sal sonder twyfel enigetyd weer hier oorbly!
Eugene G - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Leonette B - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike oorblyplek met vriendelike diens.
Anna B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename atmosfeer.
Irida S - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Louise H - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Kobus U - Sep 2021
Algehele gradering
Ideale oorslaaptuiste.
Joey S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasies! So lekker gebly! Persoonlik.
David J - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Ingrid S - Aug 2021
Algehele gradering
Beautifully clean.
Dirk And Heléne V - Aug 2021
Algehele gradering
Friendly reception. Ambassador for Namaqualand. Comfortable. Feels like home.
Pieter V - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige, netjiese geriewe. Vriendelike diens.
Simon S - Aug 2021
Algehele gradering
Good.
Derick L - Aug 2021
Algehele gradering
Puik en goeie waard vir geld.
Janus B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangename plek om te bly, sal weer daar oorbly.
Hester Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Keurig met karakter.
Michelle G - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese geriewe. Hartlike ontvangs. Perfekte ligging t.o.v. ons reisplan. Daar sal beslis weer daar bespreek word. Só wil mens oorbly.
Theo T - Jul 2021
Algehele gradering
Baie tuis gevoel.
Nadia S - Jul 2021
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Lynnae E - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies.
Matie S - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig
Vic I - Jun 2021
Algehele gradering
Host was fantastic, facilities clean and tidy, safe parking and good value.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gasheer was fantasties, geriewe skoon en netjies, veilige parkeerplek en goeie waarde.
Uitstekende oornagverblyf tussen Kaapstad en Botswana.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marjo S - Jun 2021
Algehele gradering
Lieflike slaapplek en plek vir ons hond
Jan E - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstaande
Carna M - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike op-pad-oorslaapplek!
Mickey O - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome plek.
Annalie J - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike stop op die langpad.
Ronell C - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspanne.
Anita F - Apr 2021
Algehele gradering
Niks het ons ontbreek nie!
Deon N - Apr 2021
Algehele gradering
Hartlike welkom oorslaap tuiste in die Karoo.
Lees meerMari-lu R - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Elduette N - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker en die gasvrou was baie gasvry!
Paul D - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Tuis gevoel.
Ignatius V - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en werklik uiters skoon.
Michael R - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly and very helpful.
Elma V - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste verblyf in Britstown
Madeleine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis
Martha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Gerhard D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige plek.
Fanie V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie genotvol en rustig
Andrew V - Feb 2021
Algehele gradering
Elsa is amazing!
Jakkie H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, plek baie netjies en skoon, net jammer daar is nie 'n klein kombuis nie.
Ryan V - Jan 2021
Algehele gradering
Excellent!
Christelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike en warm ontvangs. Braaipakkies heerlike bonus. Baie dankie.
Vickus P - Jan 2021
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek in die Karoo. Beste gasvrou in SA!
Nicolene B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, heerlik geëet en gerieflik met honde.
Sonja B - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Pat S - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie. Heerlike kos. Vriendelike diens.
Johann C - Des 2020
Algehele gradering
Baie skoon, privaat, ruim.
Estelle O - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig skoon en ruim akkommodasie.
Carisa B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker oornagplekkie.
Friena V - Des 2020
Algehele gradering
Die gasvrou is baie vriendelik.
Elize R - Des 2020
Algehele gradering
Good experience.
Gerda S - Des 2020
Algehele gradering
Neat, good service, good beds.
Yolande F - Nov 2020
Algehele gradering
Tuis soos huis. Baie netjies.
Riekie V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike rustigheid met 'n heerlike bord kos op pad Weskus toe.
Koekie K - Nov 2020
Algehele gradering
Vrek lekker. Baie gasvry. Lekker geëet.
Coenraad V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike blyplek.
Joanne V - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker plek om uit te rus na 'n lang pad.
John K - Nov 2020
Algehele gradering
A homey feeling throughout with fantastic service.
Ulricke E - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie skoon geriewe!
Marais C - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte plek vir oorslaap op pad iewers heen.
Ronell L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike oornag plek.
Sandra O - Okt 2020
Algehele gradering
Elsa is 'n briljante, aangename gasvrou. Haar kos is fenomenaal lekker. Blyplek is skoon en netjies.
Lees meerJohan V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gerus, skoon gevoel.
Jandré W - Sep 2020
Algehele gradering
Een van die uitstaande gastehuise wat ons in ons reis beleef het.
Wilna M - Sep 2020
Algehele gradering
Net heerlik!
Trevor D - Sep 2020
Algehele gradering
Comfortable. Suited our needs perfectly.
Dolf R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gesellig en netjiese plek.
Moyra V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik
Tom V - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid! Dit baie geniet om daar te oornag. Boonop kon ons motor in die toesluitmotorhuis oornag.
Elize V - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik! Gasvrye mense. Veilig.
Riana J - Aug 2020
Algehele gradering
Alles was uitstekkend, veral die kos!!
Lorraine D - Aug 2020
Algehele gradering
'n Baie oulike plek! Jy sal nie spyt wees nie.
Hesma S - Aug 2020
Algehele gradering
Perfekte oorslaap met baie goeie geriewe vir die prys.
Colin H - Aug 2020
Algehele gradering
Dis 'n pragtige gastehuis perfek geleë en baie vriendelike diens.
Ina D - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik, aangenaam, skoon en netjies.
Marina T - Feb 2020
Algehele gradering
Netjiese kamer met lugreëling.
Louw V - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent.
Nicky A - Feb 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nicky A - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige oornagplek.
Johane J - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie lekker en gemaklik.
Lionel E - Jan 2020
Algehele gradering
Nice.
Louis L - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n aangename plekkie!
Dina V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Elsa H - Des 2019
Algehele gradering
Flippen lekker.
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry en kamers baie netjies.
Louis M - Des 2019
Algehele gradering
Presies wat ons wou gehad het vir 'n oornagstop na die Weskus.
Caselle O - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en vriendelike ontvangs.
Alex V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Manie D - Des 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en kamers baie netjies.
Dina B - Des 2019
Algehele gradering
Mooi, netjiese verblyf. Dankie vir jou vriendelikheid teenoor ons met ons honde, waardeer.
Daniel O - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam en goeie waarde vir geld.
Gerhard S - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike gasvryhied, uiters netjiese verblyf, veilig en goed geleë. 10/10.
Monique V - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Alex V - Okt 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Cornelia Hendrina Susanna H - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Lorinda S - Okt 2019
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Ronél G - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bill S - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kenneth H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Hemels, so 'n wonderlike diamant in die Karoo.
Eloise D - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Gert V - Sep 2019
Algehele gradering
A noisy place.
Elsa's @ 27 se terugvoer
Thank you very much for the review on Elsa's@27.
We took up the matter of the noisy compressor with the management of Kaap Agri a week ago and they assured us that a technician will be called out to fix the problem within the next week or two.
Please accept our apologies for the disturbance and Kaap Agri's manager reassured me today that the problem will be solved once the technician arrive.
We invite you to stay again at our place on your next visit to South Africa.
Elsa
M E D - Sep 2019
Algehele gradering
Satisfied.
Netta C - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Rudie C - Sep 2019
Algehele gradering
Oase in die karoo.
Patrick H - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename, netjiese verblyf.
Hennie B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Al die tweede keer wat ons daar bly en gaan beslis vorentoe weer daar bly!
Eli B - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie diens en waarde vir geld.
Reinette N - Aug 2019
Algehele gradering
Was die lekkerste verblyf in 'n lang tyd.
Marissa M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat jy nodig het.
Karien C - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflik en verwelkomend!
Hannatjie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Yvette V - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en voorsien in alle oorslaapbehoeftes.
Barbie J - Jun 2019
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, Karoo-gasvryheid, heerlike kos, skoon en veilig.
Rens E - Jun 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref!
Lucas Marthinus V - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, veilig en bekostigbaar.
Izette A - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies als wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap.
A J M - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Sonja D - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties en so vriendelik!
Sampie T - Apr 2019
Algehele gradering
The best place I have stayed over so far.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste plek wat ek tot dusver gebly het.
Elsa is die vriendelikste persoon wat ons nog ontmoet het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jannes P - Apr 2019
Algehele gradering
Very cosy and friendly.
Piet V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en sal beslis weer daar oornag.
Zelmari B - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige blyplekkie.
Saartjie En Frik S - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam. Vriendelik en gasvry.
Elsa's @ 27 se terugvoer
Ons is regtig jammer oor die ongerief! Ons het geruime tyd gelede die geraas onder die aandag van KaapAgri se bestuur gebring en dit was die kompressor wat die rybaan van lug voorsien, wat foutief was en aanmekaar gehardloop het. Die fout het intussen aandag geniet en dit is weer heerlik stil by Kamer 3. Aanvaar asseblief hiermee ons verskoning vir die ongerief!
Elsa
Theresa B - Apr 2019
Algehele gradering
Veilige selfsorgverblyf.
Eddie C - Apr 2019
Algehele gradering
Clean fresh overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, vars, oornag verblyf.
Silwerskoon kamer. Baie lekker ontbyt en vriendelike diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Abraham J G - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese en veilige oornagverblyf.
Helen V - Mrt 2019
Algehele gradering
Voel soos huis.
Nico D - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Annelie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Vyfster verblyf!
Marc O - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het en meer.
Chris P - Feb 2019
Algehele gradering
Clean, convenient and friendly reception.
Kenny S - Feb 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir oornag bly.
Jolanda W - Jan 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld, netjies, goed toegerus, gasvry! Sterk aan te beveel!
Johan S - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en gemaklik, heerlik gekuier.
Marita G - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik, heerlik en sommer net lekker.
Anneke D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Natasha D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.
Thea D - Des 2018
Algehele gradering
Warm and friendly.
Hannetjie S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om hier te slaap.
Leoni S - Des 2018
Algehele gradering
Smaakvolle woonstel.
George V - Des 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Elsa's @ 27 se terugvoer
George,
Baie dankie vir die aanbeveling omtrent 'n stort, maar ek hou die ouers met kleine kindertjies in gedagte vir wie n bad net beter werk. Dit was lekker om jul by ons te ontvang.
Elsa
Riana R - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ontbyt was heerlik.
Eric De Winter B - Okt 2018
Algehele gradering
Clean, friendly and good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, vriendelike en goeie waarde vir geld.
Ek het 'n blyplek nodig gehad toe ek van Kaapstad na Johannesburg gery het en Britstown is halpad, so ek het Elsa's as 'n gerieflike plek ervaar. Elsa het my persoonlik verwelkom en my kamer 1 gegee, wat die grootste kamer met 4 beddens en 'n groot badkamer met 'n stort is. Ek het die kort verblyf vir 1 nag geniet en het 'n heerlik ontbyt die volegende oggend gekry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Andre V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Jennifer M - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Marthie D - Sep 2018
Algehele gradering
Warm gasvryheid, puik akkommodasie.
Felite M - Aug 2018
Algehele gradering
Ruim, skoon en netjies en plek vir my boerboelle.
Chris T - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker groot en netjies in 'n ou huis wat omskep is in 'n gestehuis.
Arthur P - Aug 2018
Algehele gradering
Sal baie beslis weer daar gaan slaap.
Giles R - Aug 2018
Algehele gradering
Puik toegeruste kamer.
Willie M - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om daar te oornag.
Eldorette L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gemaklik.
Quezette V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties, ons kom weer.
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Johan F - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstaande diens. 10 uit 10 vir Elsa en haar man.
Helen K - Aug 2018
Algehele gradering
Swak waarde vir geld.
Dirk B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend lekker.
Lize E - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Yetta S - Jul 2018
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Hedley T - Jun 2018
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Marelize V - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar en vriendelik.
Chris E - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker gebly en tuis gevoel.
Ellanie F - Apr 2018
Algehele gradering
Boeregasvryheid!
Cornelis P - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik prakties.
Maryna K - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne, gasvry na 'n lang rit van 900 km!
Jacqueli T - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Elize S - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig!
Peet R - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
David G - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Jan P - Feb 2018
Algehele gradering
Vir een nag oorslaap is dit reg.
Masonette D - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gemaklik met alles wat nodig is!
Neels M - Jan 2018
Algehele gradering
Geen probleme ondervind.
Rob M - Jan 2018
Algehele gradering
Room was fine. Shower difficult to keep at a steady temperature. Breakfast was a mix of very good (bacon & boerie) and not so good (very sweet juice, for example).
Thys L - Des 2017
Algehele gradering
Skoon verblyf en aangename mense.
Annelie S - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf! Huis weg van huis!
Lees meerHanneli L - Des 2017
Algehele gradering
Beste verblyf in Britstown!
Angelique O - Des 2017
Algehele gradering
Verwagtinge was ver oorskry.
Kobus F - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker oornag plekkie en gasvryheid uit die boonste rakke.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Johan P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lenaldi G - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike kliëntediens! Heerlike kos. Baie netjiese ruim kamers! Sal Elsa's met gemoedsrus vir enige een aanbeveel!
Sieg E - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en goedkoop.
Pieter S - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Linda J - Aug 2017
Algehele gradering
Ideal stopover on the N12.
Magdalena M - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig, persoonlike diens.
Alecia K - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag by Elsa's, die kamer was ruim, skoon en pragtig ontwerp.
Elouise D - Aug 2017
Algehele gradering
Voel baie tuis.
Cherise V - Aug 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Christie K - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en fantastiese aandete geëet.
Frans Hendrik (henk) B - Jul 2017
Algehele gradering
Warm en hartlik.
Lourika S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike, skoon verblyf en vriendelike mense.
Lerénchia G - Jun 2017
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Lees meerCharl D - Jun 2017
Algehele gradering
All the creature comforts! Sonder pretensie.
Erone O - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, gemaklike verblyf.
Coreen G - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs gehad, al was die eienaar nie daar nie, het sy gereël dat iemand daar was om oop te sluit.
Lisa D - Mei 2017
Algehele gradering
Verrassend goed, maar relatief sterk geprys.
Johan L - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Melien R - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik snoesig in die koue met 'n vriendelike en gasvrye ontvangs!
Kobus V - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker.
Carla E - Apr 2017
Algehele gradering
Welverdiende eindbestemming na 'n lang dag op die pad.
Calie H - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties! Uitstekende diens. Pragtige kamers.
Fred C - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens. Uitstekende akkommodasie vir die prys wat jy sou betaal.
Elize V - Mrt 2017
Algehele gradering
Stil en rustig. Heerlike etes!
Anneline S - Feb 2017
Algehele gradering
Soos om by familie oor te slaap!
Dawie G - Feb 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Kamer netjies en skoon. Aangename oorslaap.
Don W - Feb 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Susan V - Jan 2017
Algehele gradering
Elsa se omgee en opregtheid vou soos 'n snoesige kombers op 'n winternag om jou!
Martha E - Jan 2017
Algehele gradering
Tops!
Carlien T - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike, skoon en netjiese oornag-verblyf op pad Kaap toe.
Fanie S - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly. Uitstekende diens.
Carola F - Jan 2017
Algehele gradering
Baie skoon en heerlik geslaap.
Frans M - Jan 2017
Algehele gradering
Als wat reg en nodig is!
Rikus M - Des 2016
Algehele gradering
Bo verwagting lekker en verfrissend!
Lees meerLouise E - Des 2016
Algehele gradering
Ons is op die hande gedra!
Diana T - Des 2016
Algehele gradering
As jy hou van uitnemende Karoo gasvryheid en heerlike kos is hierdie die stopplek vir jou.
Lees meerElize V - Des 2016
Algehele gradering
Karoo gasvryheid.
Lees meerTinus N - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elsa's @ 27 se terugvoer
Tinus, baie dankie vir die inligting rondom die stort. Dit is ongelukkig buite ons beheer, want met die droogte is ons dorp se waterdrukking baie swak. So as iemand n kraan erens anders op die perseel oopdraai, verander die drukking. Die kamers met die baddens word nie so geaffekteer soos die storte nie....jammer vir die ongerief!
Alvar K - Nov 2016
Algehele gradering
Ses ster diens.
Laurika S - Okt 2016
Algehele gradering
Elsa's @ 27 is een van die beste B&B's waar ek al ooit tuis gegaan het!
Mike D - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspanne, vriendelike ontvangs en maaltye "to die for"!
Chris E - Okt 2016
Algehele gradering
Was aangenaam verras met verblyf.
Theo C - Sep 2016
Algehele gradering
An extraordinary, excellent place to stay, where hospitality and comfort is paramount - the best, the only place to stay!
Lees meerLood O - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was uitstekend en bied waarde vir geld.
Linda L - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlike plattelandse gasvryheid en vriendelikheid, heerlike kos en pragtige kamer!
Andre R - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras. Elsa se gasvryheid en diens was ongelooflik!
Hester K - Aug 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Emma B - Aug 2016
Algehele gradering
Gemaklik, gesellig dog baie stylvol.
Lees meerSas En Sinthea D - Jul 2016
Algehele gradering
Een nag geslaap. Skoon en netjies met heerlike ontbyt.
Yvette H - Jul 2016
Algehele gradering
Perfekte stop op die lang Karoo-pad.
Lees meerGert V - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies.
Deon D - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvry ontvangs en gesellige atmosfeer.
Winifred D - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry!
Sterna L - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflike gemak en gasvrou wat na jou elke behoefte omsien!
Ena G - Mei 2016
Algehele gradering
'n Goeie oornag verblyfplek met al die nodige en ekstra bederfies om jou verblyf ekstra goed te maak.
Lees meerJolene J - Mei 2016
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Lees meerLinda V - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties en baie gasvry. Gaan uit haar pad om jou te help.
Francois B - Apr 2016
Algehele gradering
Alles mooi netjies en gerieflik. Hartlike vriendelikheid. Lekker ete.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Kevin S - Mrt 2016
Algehele gradering
Clean, comfortable and very homely.
Lorinda S - Mrt 2016
Algehele gradering
Puilk diens en waarde vir geld.
Deon G - Mrt 2016
Algehele gradering
Was baie lekker!
Christa V - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Sprankelende gasvrou en 'n gerieflike, netjiese en skoon gastehuis - wat 'n kombinasie!
Lees meerGerrit M - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik met lekker kos.
Paul L - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit het gevoel of ons by die huis was.
Leendert T - Mrt 2016
Algehele gradering
Verblydend gasvry met hope karakter!
Thea S - Mrt 2016
Algehele gradering
Awesome! Baie netjies en vriendelik.
Lourens D - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik!
Lees meerLorinda S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike puik diens en waarde vir geld.
Sarie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Die ontvangs, verblyf en gasvryheid was uit die boonste rakke.
Natie P - Feb 2016
Algehele gradering
Baie hartlike ontvangs en diens uitstekend.
Jan S - Feb 2016
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid op sy beste.
Willem H - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties, absoluut moeite werd.
Petrusa D - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Anton D - Jan 2016
Algehele gradering
Voortreflike verblyf!
Lees meerJohan J - Des 2015
Algehele gradering
Baie gasvry en gerieflik.
Wilna S - Des 2015
Algehele gradering
Personalised service that is priceless.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Gerhard O - Des 2015
Algehele gradering
Moet nie verder soek nie.
Damien A - Des 2015
Algehele gradering
Fabulous stopover between Joburg and Cape Town.
Jaco K - Des 2015
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike ontvangs en baie lekker ete en verblyf. Beveel dit verseker aan.
Lees meerLiesel H - Des 2015
Algehele gradering
Ou woonhuis pragtig opgedoen as gastehuis.
Hans B - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en skoon met al die nodige geriewe.
Kobus S - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik gasvry, lekker fasiliteite en heerlike kos.
Willie B - Nov 2015
Algehele gradering
Iets om na uit te sien!
Adriaan R - Nov 2015
Algehele gradering
Verstommende, heerlike gasvryheid.
Lees meerColin P - Okt 2015
Algehele gradering
Goed geleë en stil.
Kallie B - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker verblyf in die winter met uitstekende kos en gasvryheid.
Etiene L - Aug 2015
Algehele gradering
UITSTEKEND!
Rodney P - Jul 2015
Algehele gradering
Elsa's guest house is as delightful as she is.
Karen C - Jun 2015
Algehele gradering
Veilige en gerieflike verblyf.
Andries F - Mei 2015
Algehele gradering
Elsa laat jou voel soos familie wat jy lanklaas gesien het en om daar tuis te gaan laat jou voel of Britstown jou dorp is.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap