Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elvee House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Market-straat 54, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 970 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Elvee House bied gerieflike oornagverblyf in die pragtige dorpie Vosburg.

Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, asook lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi en 'n tuin met braaigeriewe word voorsien. Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar gaste maaltye kan geniet.

Elvee House word deur sonkrag aangedryf, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Elvee House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Elvee House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lucius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Market-straat 54, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elvee House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Market-straat 54, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa6e6418ca60dbe2201081fe561a7508902a4c2e49b40f6e60cda45005b945297dad25be36e92333ef76c3ee9ba9cce332f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 54 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.577382257906 22.881144591014
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem