LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Francis Patrick O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

A really lovely stay. My wife and I had a lovely sleepover, we definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Rustig, mooi en netjies. Fantastiese verblyf gewees op 'n lekker ligging naby aan alles. Stil en rustig. Netjies en skoon. Klientediens was 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebonwe M
1 nag
5.0
Aug 2026

A perfect, peaceful escape with cozy rooms, warm hospitality, and pure amazing. An absolute gem! My stay there was incredibly peaceful and relaxing. The atmosphere is quiet, the rooms are cozy, and the hosts are wonderful. It was the perfect escape to rest and recharge. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Rustig en ontspanend. Mia is uiters vriendelik, gasvry en behulpsaam. Le Petit Maison is netjies, skoon, en gerieflik vir oornag. Cullinan raak koud in die aande, maar daar is 'n elektriese kombers op die bed, 'n olie verwarmer en lugversorging in die eenheid. Die bed is gerieflik. Dankie Mia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Pleasant. Pleasant and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Oornag saam met vriende. Die eenheid was silwerskoon en aangenaam ruim. Ek het lanklaas so lekker gebad en daarna soos 'n baba geslaap op die heerlikste bed met kwaliteit linne. Sal weer daar gaan kuier, net langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritsa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het gegaan om Cullinan te besoek en het oorgeslaap by Elwanu. Mia was ongelooflik gasvry en vriendelik. Die eenheid waarin ons gebly het, was uitmuntend. Ek sal Elwanu vir enige iemand aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek uit die stad se geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Our accommodation was fantastic. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great. Baie lekker gebly. Mooi skoon en privaat. Mia is vriendelik en akommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Babette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

95 Zonderwater Road, Lewzene Estate AH, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 17:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf38e4ef2c7819a963e985b5ff11138c27044307f609b7f9a03db7bda805a294bc0f528e5c5d4e92b4e5a7edb44ea2886d6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 17:00 -25.677052096747 28.543167114258

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang