Emanzini Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Emanzini Guest House is op 'n natuurlike meer geleë in die Dalkpark-voëlbewarea. Gaste kan lekker langs die meer stap en onder die wilgerbome ontspan in 'n veilige en pragtige area, waar aandag aan detail bydra tot 'n heerlike kuier.

Verblyf word gebied in luukse en ruim kamers wat uitkyk oor die meer met privaat stoepe en badkamers. Elke kamer is smaakvol versier en gaste kan in die ruim areas uitspan en die uitsig oor die meer geniet. Die kamers het waaiers, verwarmers, haardroërs, 'n TV met DStv, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

'n Gaste-kombuis is beskikbaar om ligte peuselhappies voor te berei en veilige parkeerplek word voorsien.

'n Volledige Engelse en kontinentale ontbyt word bedien in die eetkamer of op die stoep wat uitkyk oor die meer en die swembad. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir 12 afgevaardigdes. 'n Wasgoed- en 'n droogskoonmaakdiens is beskikbaar op versoek.

Kom geniet die hartlike gasvryheid en ontspanne atmosfeer by Emanzini Guest House!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Emanzini Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false