Emden Bass
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anzelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ninon S - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi, veilige verblyf.
Bernhard H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustic accommodation in ideal environment.
Jo-lene V - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Graham R - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitgerus en herlaai.
Emden Bass se terugvoer
Graham, dit was baie lekkel om julle so vinnig te ontmoer. Ons is dankbaar julle kon lekker rus en die stilte weg van die stad geniet. Die dam is ongeveer 1.5km weg van die huis. Indien mens nader wil wee is daar heerlike kam staanplek met badkamer en krag. Dit kan dalk volgende keer 'n gerieflike opsie vir julle wees.
Ek het groot waardering laat je se oor yskas, ons maak dit dadelik reg.
Dankie dat julle so aangename gesin was.
Dieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Chantelle T - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Was 'n oornagbespreking.
Amanda G - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike plaaservaring.
Joyce D - Apr 2022
Algehele gradering
Wegbreek naweek.
Lees meerJohann K - Okt 2021
Algehele gradering
Very friendly and comfy.
Johan N - Aug 2021
Algehele gradering
Stil en skoon, mooi uitsig.
Annelia D - Jul 2021
Algehele gradering
Daar is nie 'n ordentlike kombuis met 'n wasbak nie.
Emden Bass se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoer. Ons sal aandag daaraan gee. Ons wil wel noem die borde, ketel, mikrogolf, messe, vurke en alles wat in kombuis pas is in kombuis. Die opwas is wel op die stoep met eetkamer, braaier en sitkamer. Maar die fotos wys dit ook duidelik. So U sou dit vooraf kon sien. Ons het ook die dag voor aankoms n video gestuur wat 100% die uitleg wys. Ons hart is wel dat gaste nie skottelgoed moet was nie en daarom doen ons staff dit. Ons wil hê ons gaste moet plaas beleef. Ons vra om verskoning dat dit vir julle ongerieflik was. Baie dankie vir u terugvoer.
Niel D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige, netjiese en skoon verblyf.
Elizabeth O - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik en baie rustige verblyf.
Keith V - Okt 2020
Algehele gradering
An absolutly beautiful working farm. Wonderful walks and very peaceful. Accomodation is spacious and clean. Hospitality was wonderful.
Manie R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. kamp fasiliteite uitstekend.
Zelda H - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier met die rustigheid van 'n plaas in 'n baie mooi omgewing. Eienaars is baie vriendelik. Verblyf is baie netjies.
Hannelie B - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plaas. Eienaars is wonderlike mense het so lekker by hul gekuier. Uit hul pad gegaan om ons kuier daar uitsonderlik te maak.
Helmie R - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens in gerieflike verblyf omring deur ‘n pragtige omgewing.
Maartin T - Nov 2019
Algehele gradering
Moenie iemand op sy baadjie takseer nie.
Lees meerCorrie V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustigheid soos dit net op 'n plaas kan wees.
Ninette D - Apr 2019
Algehele gradering
Emden Bass is baie mooi, skoon en netjies. Tipies plaas rustigheid.
Garth S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi uitsig.
Lees meerEmden Bass se terugvoer
Baie dankie vir jou opbouende boodskap. Ons gee in toekoms aandag daaraan om ons diens sodoende te verbeter. Ons waardeer dit.
Omdat julle Mighty Men toe was, was julle vroeg soggens uit en baie laat in die aand terug (soms na 22:00). Dit het maar veroorsaak laat ek jul nie gesien het nie. Ons gastehuis het 'n baie streng Sondag reël. Nie ons of ons arbeiders werk Sondae nie. Dit word in die huis se lêer ook so uiteengesit. Gaste boek op Sondae so laat as wat hulle wil uit. Tydens inboek noem ons vir gaste om ons te kontak indien hul enige iets kort.
Hier is 'n uitreksel waarin die grondpad se inligting aangedui word. Dis jammer jy't dit gemis toe jy bespreek het.
"Die asemrowende ongerepte mooi van die Oos Vrystaat sal jy nie op die teerpad kry nie, dit sal jou n opoffering van n klein stuk grondpad kos. Diep in die berge in waar jy gekoester sal word met stilte, vrede en spasie. Jy sal Plaas beleef, beeste, skape, perde, voëls, visse en alles wat daarmee saamgaan. Hier speel mense kaart, boereplaas, skaak, kinders stap vrylik rond. Ry zipline, swem. Speel klavier op stoep. Dis die plek waar jy net kan wees.......
Die plaas is sowat 19 km vanaf die Vrystaatse dorpie Fouriesburg geleë (12 km hiervan is grondpad). Emden is net 'n kort motorrit vanaf die Caledonspoort-grenspos in Lesotho.
Ons het 3 instansies
1. Hoofhuis
2. Die Melkstal
3. Kampering"
Groete,
Anzelle
Ninon S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie tevrede in pragtige omgewing.
Margo V - Jan 2019
Algehele gradering
Rus en rus.
Simone Z - Des 2018
Algehele gradering
Farm vibes, wedding weekend.
Emden Bass se terugvoer
Simone. Thank you so much for your review. It is deeply appreciated. May you have a wonderful blessed 2019.
Duncan and Anzelle
Tersia K - Nov 2018
Algehele gradering
'n Pragtige, netjiese gastehuis in 'n asemrowende omgewing.
Emden Bass se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Tersia. Mag 2019 n wonderlike jaar vir julle wees.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasies.
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Emden-plaas, Fouriesburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom