Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emerald H @ 6

Selfsorg
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 19 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Emerald H @ 6 is 'n groot vakansiehuis in 'n veilige kompleks in die kusdorp Langebaan. Dié huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit net 'n kort entjie se stap van die strand en 3 restaurante af is.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Daar is 'n gasverhittingstelsel wat ideaal is tydens kragonderbrekings. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke en addisionele komberse saambring.

Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea, sowel as gemaklike sitplek en 'n TV met netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar 'n binnebraai-area met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Dié area het stapeldeure wat na 'n buitestoep lei.

Die huis is lekker naby inkopiesentrums, 'n kasino en die hoofpad. Van hiér kan gaste ook die Weskus verken. Veilige parkeerplek is op die omheinde perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Emerald H @ 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Emerald H @ 6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Ligging

  • Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Emerald H @ 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-keeromstraat, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3d2ecd79d47ce2983621dbba91ff9939f3c948c38e35f7a991e403b83f5f85dadb6c9fd6db3bfe3e62a6ae340d88c9b50c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Emerald Close Villa Diamante 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.082109499906 18.041918241734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem