Emil
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lieb Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Japie M - Apr 2024
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Celeste A - Apr 2024
Algehele gradering
Woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gebly het nie. Harts mense.
Louisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Ronelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier. Dit is lekker om in jou huistaal te kommunikeer.
Rob D - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het niks meer nodig gehad as wat voorsien word nie.
Jacqui Lyn F - Jan 2024
Algehele gradering
Great value for money.
Jh V - Jan 2024
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag! Dankie Lieb!
Hanli L - Jan 2024
Algehele gradering
Stap afstand van die see, al kan mens nie die see sien nie.
Hendrik V - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en mooi, netjiese en ruim woonstel.
Dj L - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvry.
Lize P - Okt 2023
Algehele gradering
Woonstel was baie netjies en goed toegerus vir ons kuier, goed geleë en die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons het baie lekker gebly en sal beslis in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak.
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon verblyf.
Anton U - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Melissa B - Sep 2023
Algehele gradering
Alles was skoon en perfek!
Bernard S - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik hier gebly!
Elzebe U - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag akkommodasie in Kabeljauws in Jeffreysbaai.
Mariette J - Jul 2023
Algehele gradering
Goed geleë en goed geprys.
Marcia B - Mei 2023
Algehele gradering
Lieb en sy vrou het ons vriendelik ontvang en raad gegee vir wat ons in ons kort besoek kon doen.
Steven L - Apr 2023
Algehele gradering
Very clean and neat with all you would need.
Calista A - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Thinus S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulike woonstel.
Yolandie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Amelda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Professional, kind service. Everything we needed away from home.
Esie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Herman O - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties. Baie gasvry en netjies, rustige omgewing.
Trudie F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer gaan.
Danie G - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Hester P - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en baie netjies.
Samantha B - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Mercia D - Feb 2023
Algehele gradering
Friendly host! Home from home.
Warren H - Des 2022
Algehele gradering
Great.
Pieter S - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties. Eienaar is regtig aangenaam en behulpsaam.
Laetitia S - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Marie S - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent customer gervice. Great location and spacious apartment.
Lees meerJohan & Elmarie E - Nov 2022
Algehele gradering
Alles wat jy benodig vir selfsorg, gerieflike beddens en 'n skoon binnekant. Uiters vriendelike diens!
Lente M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Danie E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, aangename gasheer, stil en skoon.
Jolize V - Okt 2022
Algehele gradering
Ek het alleen saam met kinders daar geslaap en het baie veilig gevoel.
Jannie P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Emil se terugvoer
Dit was 'n plesier om Jannie te ontvang. Hy is baie vriendelik en is uiters netjies. Sal hom graag weer wil ontvang.
Carl G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne omgewing.
Emil se terugvoer
Carl was perfekte gaste, vriendelik en netjies en baie aangenaam om mee te gesels. Sal hul graag weer wil sien.
M M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies.
Emil se terugvoer
Martin en gesin, dit was aangenaam om te ontmoet. Maklik om mee te kommunikeer, dit is baie bedagsaam en netjies. Sal hulle graag terug verwelkom.
Chris S - Mrt 2022
Algehele gradering
Elke sent werd.
Emil se terugvoer
Chris en sy gesin was aangenamme gaste. Hulle was baie netjies en vriendelik en 'n vreugde om te ontvang.
Hendrik K - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en baie goed geleë. Waarde vir geld.
Emil se terugvoer
Hendrik, dit was 'n plesier om jul te leer ken. Netjiese, besonders vriendelik en bedagsaam. Ek sal hul terug verwelkom.
Ronel V - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek gewees met alles wat ons benodig het.
Emil se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is baie bedagsaam en netjies en is die perfekte gaste. Sal jul graag terug verwelkom.
Marilize D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Heerlik geslaap!
Emil se terugvoer
Marilize en gesin is gaste wat enige verblyf graag sal terug verwelkom. Baie netjies en 'n plesier om mee te kommunikeer.
Lee-zahn B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek met die vriendelikste diens.
Emil se terugvoer
Lee-zahn, Baie dankie dat jul hier gebly het, dit was goed om jul te ontmoet. Baie dankie vir jul netheid en vriendelikheid, sien uit om julle weer te ontvang.
Anell Isabella F - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie tuis en veilig gevoel, perfek!
Emil se terugvoer
Anell baie dankie dat julle hier gebly het. Dit was n plesier om jul hier te he, dankie vir die netjiese woonstel wat jul agtergelaat het. Dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.
Willem A - Jul 2021
Algehele gradering
Baie geniet, sal weer gaan kuier.
Jed V - Jul 2021
Algehele gradering
Staying here was phenomenal!
Emil se terugvoer
Jed,
Thank you so much for your good review, I appreciate it. Thank you for leaving the apartment so tidy, you are super guests.
Kind regards, Lieb.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljauws-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom